Page 1 of 1
Takbok uitdunning
Posted: Thu Jun 22, 2017 5:46 pm
by OosKaapJagter
Julle Kapenaars wat kontakte het moet plan maak. Daar word glo beoog om 'n klomp damherte (Fallow deer) op Robbeneiland uit te dun.
http://www.traveller24.com/Explore/Gree ... d-20170622
Re: Takbok uitdunning
Posted: Thu Jun 22, 2017 6:01 pm
by koos 2
Wonder waar gaan al daai vleis opeindig ?
Re: Takbok uitdunning
Posted: Fri Jun 23, 2017 7:29 am
by sako 30-06
Sien iemand is klaar aangestel, gaan glo 7 maande vat om 400 bokke te skiet
So die jagte gaan seker met n spies gebeur.
Vleis gaan glo na die tronk toe. Darem maar erg om in die tronk te wees.
Re: Takbok uitdunning
Posted: Fri Jun 23, 2017 7:33 am
by Springkudu
Hulle het vanoggend op radio gesĂȘ die vleis gaan na 2 of 3 tronke versprei word. Daar is 450 bokke waarvan 400 geskiet moet word. Jagte gaan slegs in die nag gebeur, maar kan steeds nie dink dat dit 7 maande kan vat.
Re: Takbok uitdunning
Posted: Fri Jun 23, 2017 1:01 pm
by Capt. Yoda
Ou jag seker alleen, te voet, met n flits in die aand
Re: Takbok uitdunning
Posted: Fri Jun 23, 2017 1:56 pm
by Swede
Capt. Oblivious wrote:Ou jag seker alleen, te voet, met n flits in die aand
Capt jy en jou manne sal seker van Kaapstad af hulle kan uitsort of hoe?
