Julle Kapenaars wat kontakte het moet plan maak. Daar word glo beoog om 'n klomp damherte (Fallow deer) op Robbeneiland uit te dun.
http://www.traveller24.com/Explore/Gree ... d-20170622
Takbok uitdunning
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Takbok uitdunning
Wonder waar gaan al daai vleis opeindig ?
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Takbok uitdunning
Sien iemand is klaar aangestel, gaan glo 7 maande vat om 400 bokke te skiet
So die jagte gaan seker met n spies gebeur.
Vleis gaan glo na die tronk toe. Darem maar erg om in die tronk te wees.
So die jagte gaan seker met n spies gebeur.
Vleis gaan glo na die tronk toe. Darem maar erg om in die tronk te wees.
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Takbok uitdunning
Hulle het vanoggend op radio gesê die vleis gaan na 2 of 3 tronke versprei word. Daar is 450 bokke waarvan 400 geskiet moet word. Jagte gaan slegs in die nag gebeur, maar kan steeds nie dink dat dit 7 maande kan vat.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13628
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Takbok uitdunning
Ou jag seker alleen, te voet, met n flits in die aand
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Takbok uitdunning
Capt jy en jou manne sal seker van Kaapstad af hulle kan uitsort of hoe?Capt. Oblivious wrote:Ou jag seker alleen, te voet, met n flits in die aand
And as thy days, so shall thy strength be