Naand naand.
As iemand al iets oor doe goed geskryf het, verwys asb net soontoe. Het so vinnig gekyk maar sien nie veel nie.
Het iemand al een aangeskaf en bietjie getoets. Sal daarvan hou om te hoor wat se julle?
Ek wil vir my een aanskaf.
Vir nagjag en algemene sekurieteit.
Groete
Louis
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201706 ... 3aa52f.png[/IMG][IMG]
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201706 ... f3c2f4.png[/IMG][IMG]
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
