CZ 75 PO7 S&O Special

Post Reply
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

CZ 75 PO7 S&O Special

Post by Springkudu »

Ek sien Safari & Outdoor het 'n special op die CZ 75 PO7 vir R6995.00.

Dit is volgens my 'n bitter goeie prys.

Dog ek laat weet maar indien iemand sou belangstel

https://www.safarioutdoor.co.za/products/cz75p07g2
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Stefan Fourie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am

Re: CZ 75 PO7 S&O Special

Post by Stefan Fourie »

Dit is 'n moewiese goeie prys. Ek moes die mense in Windhoek verlede jaar smeek vir 'n "baie goeie prys" op die P09 en ek het 12,500 betaal. As ek dit reg het koop hierdie plek in Whk hulle CZ's by SO in SA as deel van 'n lewerings ooreenkoms en sit SO geen mark-up by nie.
Maar nou ja, ek het nou 'n bitter lekker pistool, ek sien dit maar as 'n belegging...
Post Reply