Glock 19 ammunisie
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Glock 19 ammunisie
Dagse almal,
Waar is die glock manne.
1. Waar kan mens goedkoop ammunusie koop vir oefen?
2. Watse grein punte is die glock 19 geneig om meeste van te hou
Groete
Waar is die glock manne.
1. Waar kan mens goedkoop ammunusie koop vir oefen?
2. Watse grein punte is die glock 19 geneig om meeste van te hou
Groete
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Glock 19 ammunisie
Myne
* Camdix, Hailstorm maar hulle is in Gauteng.
* 115gr FMJ, vir oefen gaan jy nie veel ander kry nie.
* ek herlaai 124gr Frontier FMJ.
* vir SV 124gr en 127gr Rangers loop soos stroop.
* Camdix, Hailstorm maar hulle is in Gauteng.
* 115gr FMJ, vir oefen gaan jy nie veel ander kry nie.
* ek herlaai 124gr Frontier FMJ.
* vir SV 124gr en 127gr Rangers loop soos stroop.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: Glock 19 ammunisie
Hein...koop n CZ en voer hom enige ding! Frontier se 124gr loop mooi.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Glock 19 ammunisie
Ek dink S&B maak goedkoop fmj rondtes mag dalk goedkoper wees as pmp. Ek herlaai net vir myne so dis 124gr en 147gr frontier cmj. En dra ammo is winchester ranger 127gr
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Glock 19 ammunisie
Goeie advies aangesien hy dit is wat hy gevra hetJPL wrote:Hein...koop n CZ en voer hom enige ding! Frontier se 124gr loop mooi.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Frontier verkoop nie 124gr CMJ ammunisie nie, wel koeëls
Dra jy daai 75 elke dag saam met jou?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: Glock 19 ammunisie
Carl,
Ek't maar net gat gevat oor die CZ nie worry wat hy skiet nie.
Goedkoop ammunisie is die wat jy self herlaai, daarom het ek maar net die koeël deurgegee wat ek weet lekker skiet.
Ja ek dra die P07.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek't maar net gat gevat oor die CZ nie worry wat hy skiet nie.
Goedkoop ammunisie is die wat jy self herlaai, daarom het ek maar net die koeël deurgegee wat ek weet lekker skiet.
Ja ek dra die P07.
Sent from my iPhone using Tapatalk
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Glock 19 ammunisie
Dankie aan almal, verkies julle RN of FP en hoekom? 
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Glock 19 ammunisie
Ek laai beide vir my P07. Die plat neus punte maak 'n baie mooi ronde gaatjie in die papier waar die ronde neus punte die papier so bietjie skeur om die gat. Jou totale patroon lengte gaan ook verskil afhangende watter een jy gebruik. Albei werk baie mooi vir my en ek koop bloot die een wat beskikbaar of die goedkoopste is. Let wel my plasing is net van toepassing op ammunisie wat jy self laai.Heinds wrote:Dankie aan almal, verkies julle RN of FP en hoekom?
Groete
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Glock 19 ammunisie
Ek laai RN want dit werk. Dis ook die koeëls wat ek goedkoop in groot hoeveelhede kan kry. Die vorm van die gat pla my nie dis waar op die papier dit isHeinds wrote:Dankie aan almal, verkies julle RN of FP en hoekom?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Glock 19 ammunisie
Dankie vir almal se insette, word wardeer!
Weet julle waar ek die MTAC glock holsters kan koop, wonder waar mens die beste prys op hulle kan kry.
Weet julle waar ek die MTAC glock holsters kan koop, wonder waar mens die beste prys op hulle kan kry.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Glock 19 ammunisie
Henids
Hailstrom?
Ek weet nie wat is jou veriestes vir dra is nie. Bv sal kollegas so oë rek as hulle die "clips" of lusse sien op jou gordel? (Jy weet daar is meer Liberale sneeu vlokkies in die Kolonie as hierbo) Ek het nou onlangs die Ulticlip ontdek, dit heg vas aan jou broek onder die gordel so is onsigbaar op 'n insteek holster.
https://www.ulticlip.com/
Vir holster - ek sal eerlik wees en voorstel jy praat met een van die lokale Kydex manne. Daniel holsters of Geoff Carter (WP man). Vra dan om die Ulticlip te inkorporeer van die begin af. Hailstorm verkoop dit in SA.