Page 1 of 1
Bou van .375, looptwist?
Posted: Fri Aug 26, 2011 3:17 pm
by Cobus(Cobb)
Dag almal
My pel Pierre bou(laat bou) nou weer geweer....375..
Hy vra my toe om te vra wat die beste twist sal wees in die loop...(praat iets van Truvello?)
As iemand enige insette het, luister ons graag
Re: Bou van .375, looptwist?
Posted: Fri Aug 26, 2011 8:34 pm
by tripodmvr
Cobus,
GS Custom gee 'n 1 in 12 twist en dit werk vir 'n groot verskeidenhied koe?ls vanaf 200 tot 380 grein.
Re: Bou van .375, looptwist?
Posted: Fri Aug 26, 2011 10:09 pm
by Cobus(Cobb)
dankie Marius...ek sal die boodskap so oordra..
Re: Bou van .375, looptwist?
Posted: Sat Aug 27, 2011 1:36 pm
by Gerard
cobb,
Baie hang af van wat hy met die geweer gaan doen. My 375 is die standaard 12" spiraal maar, as ek 'n 375 gaan bou, sal ek 'n stywer spiraal gebruik. Wanneer mens 'n klaar geweer koop, het mens geen keuse nie en dit is die lekkerte van een laat maak. Dopkapasitiet speel ook 'n rol, in die sin dat dit bepaal hoe lank die koeel kan wees. Watter dop gaan hy gebruik?