Bou van .375, looptwist?

Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Bou van .375, looptwist?

Post by Cobus(Cobb) »

Dag almal

My pel Pierre bou(laat bou) nou weer geweer....375..
Hy vra my toe om te vra wat die beste twist sal wees in die loop...(praat iets van Truvello?)

As iemand enige insette het, luister ons graag
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Bou van .375, looptwist?

Post by tripodmvr »

Cobus,

GS Custom gee 'n 1 in 12 twist en dit werk vir 'n groot verskeidenhied koe?ls vanaf 200 tot 380 grein.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Bou van .375, looptwist?

Post by Cobus(Cobb) »

dankie Marius...ek sal die boodskap so oordra..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Gerard

Re: Bou van .375, looptwist?

Post by Gerard »

cobb,
Baie hang af van wat hy met die geweer gaan doen.  My 375 is die standaard 12" spiraal maar, as ek 'n 375 gaan bou, sal ek 'n stywer spiraal gebruik.  Wanneer mens 'n klaar geweer koop, het mens geen keuse nie en dit is die lekkerte van een laat maak.  Dopkapasitiet speel ook 'n rol, in die sin dat dit bepaal hoe lank die koeel kan wees.  Watter dop gaan hy gebruik?
Post Reply