Silencer vir AR15

Anything to do with SemiAutomatic Firearms will go here/Enigeiets met vuurwapens wat self herlaai hoort hier
Post Reply
User avatar
Glock17JLS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am

Silencer vir AR15

Post by Glock17JLS »

Manne, ek het ñ silencer gekoop op die groep en moet sê ek is baie in my skik... ek het wel dat my geweersmut vir my ñ internal muzzle break inbou... die geweer is nou dood stil...
IMG_0556.JPG

Punishingsteel@gmail.com
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Silencer vir AR15

Post by tau »

Baie mooi.
Henk van Silent Hunter het vir my 'n grote gemaak met die eerste twee baffles wat bietjie ooper gemaak is. Het 20 skite met hom geskiet en werk mooi. Backblast is ook nie 'n probleem nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170602/f77635c71cedf2cc2027a6c62a2aaab6.jpg
Last edited by tau on Mon Jun 05, 2017 8:47 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Engel
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Tue Jun 23, 2015 9:22 pm

Re: Silencer vir AR15

Post by Engel »

Nou die dag n sustec gehoor en was doodstil. Word net onmenslik warm as jy Baie skiet
Post Reply