270 - 1 Wielneus - 0

Post Reply
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

270 - 1 Wielneus - 0

Post by dehacked »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170528/bb78bb59cbfa122331a253852f4e6227.jpgKon die naweek in die noorde 'n varkie plattrek. Het hom op so 40m uit die vuis met 140 sgk hpbt agter die blad geskiet. Hy is so 50m bos in voor sy go uit was. Ek het nie die vark geslag maar daar is duidelik reguit penetrasie en een gat anderkant uit. Stukkie long en goeie bloedspoor om te volg.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 270 - 1 Wielneus - 0

Post by ruaanb »

mooi man!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 270 - 1 Wielneus - 0

Post by tripodmvr »

Netjies. Die bloedspoor is duidelik oor die hele lyf te sien.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am

Re: 270 - 1 Wielneus - 0

Post by Jaco B »

Mooi vark, baie geluk
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2489
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 270 - 1 Wielneus - 0

Post by Flip Nel »

Mooi man, lyk of daai 270 nou reg is.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: 270 - 1 Wielneus - 0

Post by Ashley »

Well done, mooi vark!
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: 270 - 1 Wielneus - 0

Post by dehacked »

Flip, donuts is steeds daar. Ek seat maar vlakker en het nuwe ladings ontwikkel. Sal na die jag seisoen weer geld op toerusting spandeer. Vir nou moet ons sente gaan waar die vleis loop.

Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 270 - 1 Wielneus - 0

Post by Jean Marais »

Dit verbaas my altyd dat party otte so ver kan hol met 'n perfekte skoot. Ek het dit ook al beleef.

Mooi ot daai. Geluk.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: 270 - 1 Wielneus - 0

Post by Giepie »

Het self twee jaar gelede 'n vark geskiet, deur hart en longe, wat steeds so 80m ghardloop het en probeer het om onder bosse in te kruip voor hy dood is. 130 gr GMX ook uit 270, maar so 170m ver gewees. Koeël is ook dwarsdeur gewees en goeie bloedspoor gelos.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Stefan Fourie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am

Re: 270 - 1 Wielneus - 0

Post by Stefan Fourie »

Mooi vark, geluk.
Hier sal mens baie verhale hoor van varke wat relatief ver geloop het met goeie skote, hulle het 'n geweldige oorlewingsdrang.
User avatar
Jo Toast
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Fri Feb 16, 2018 9:09 pm

Re: 270 - 1 Wielneus - 0

Post by Jo Toast »

Lekker. Geluk

270 is baie lekker kaliber vir vark jag. Myne het al selfs 'n paar laat les opsê.
BSA .270 Win
Tikka T3 Varmint .308 Win
Bergara B14R .22lr
Glock 19
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

Re: 270 - 1 Wielneus - 0

Post by willienel »

netjies
Post Reply