9 twist Howa 22-250 en Nosler 70gr RDFs
Posted: Sat May 27, 2017 2:47 pm
Hi almal,
Weens die gebrek aan 70gr Bergers het ek die 70gr Nosler RDFs probeer. Ek het die Bergers teen so 3315 ft/sec en 75 Bergers teen 3275 geskiet wat die node spoed is volgens quick load.
Ek het die spoed dieselfde probeer hou en het redelike resultate gekry, ek wil net weet of daar mede forum lede is wat ook die RDFs in dieselfde gewere probeer het en wat hulle ervarings is. Omdat die RDFs nie op quickload is nie tas ek so bietjie in die donker.
Voorbaat dankie