Hi almal,
Weens die gebrek aan 70gr Bergers het ek die 70gr Nosler RDFs probeer. Ek het die Bergers teen so 3315 ft/sec en 75 Bergers teen 3275 geskiet wat die node spoed is volgens quick load.
Ek het die spoed dieselfde probeer hou en het redelike resultate gekry, ek wil net weet of daar mede forum lede is wat ook die RDFs in dieselfde gewere probeer het en wat hulle ervarings is. Omdat die RDFs nie op quickload is nie tas ek so bietjie in die donker.
Voorbaat dankie
9 twist Howa 22-250 en Nosler 70gr RDFs
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 9 twist Howa 22-250 en Nosler 70gr RDFs
Meet die koeël se lengte (sien webtuiste seg 24,5mm) en pas dit aan. Jy behoort naby te wees met die 70gr Berger synde die se lengte 24,49 is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

