70gr Sierra match

Post Reply
pirirob
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Tue Jun 07, 2011 8:14 pm

70gr Sierra match

Post by pirirob »

Dag se jagters.
Wat dink julle van die match pinte is dit better as nosler of vmax.
Wil graag weet sien baie mane skiet dit en ek sien die pryse is ook amper
die selfde.

Lekka dag.

Pirirob.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 70gr Sierra match

Post by BLOK »

Wolf rob

Dit hang af van wat jou aplikasie met die projektiele is, match koele is soos dit se baie goed vir groepering skiet in kompetiesies, jy se nie met watter noslers jy hulle gaan vergelyk nie.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
pirirob
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Tue Jun 07, 2011 8:14 pm

Re: 70gr Sierra match

Post by pirirob »

BLOK
Jammer ek kom nou ers terug dit
is die 70gr balistic tip maar wat ek wil weet hoe goet
is die pinte.

Groete.

Pirirob.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 70gr Sierra match

Post by BLOK »

Jy kry 3 tipes nosler ballistic tips, die vermin en die hunter en silver. Vir jag doeleinder sal ek slegs die hunting tip voorstel aangesien die ander heeltemal te sag is en wande te dun. Daai is net goed vir jakkals vlenters skiet.

Weereens soos my vraag was wat is jou doel daarmee jag of groepering skiet.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 70gr Sierra match

Post by Francois Marais »

Pirirob

Iewers is iets nie reg nie.......jou opskrif se 70gr Sierra Match en as dit in 6mm is, is dit n hol punt, boat tail koeel, en nie n ballistiek tip soos jy se nie. Sierra se ballistiek tip word die Blitsking genoem en het n groen puntjie. Jy wil weet of dit n beter koeel is as n Nosler of n V-max.

Om jou vraag mooi te kan beantwoord moet ons weet wat jy met die koeels wil doen?? soos Blok jou ook al gevra het. Jag, papier skiet, of ongediertes skiet.

Oor die bree spetrum is daar nie veel te kies tussen die koeels nie, akkuraatheid sal ek die Sierra kies, met n baie klein voorkeur. Vir ongediertes skiet sal ek die V-max'e kies, weereens met n baie klein voorkeur bokant die Nosler, Vir n meer all round koeel sal my keuse weer meer na die Noslers toe trek....

My 2c...........

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: 70gr Sierra match

Post by Ponkie »

Francois Marais wrote: , Vir n meer all round koeel sal my keuse weer meer na die Noslers toe trek....
Oom FM

Ek stem met hierdie stelling! Ek hou daarvan om een punt te skiet en daarom skiet ek die 150gr Nosler Bat tips in my 308. Werk vir koedoe,blouaap tot jakkals! Vleisskade op die koedoes was minimaal en op 'n jakkals se blad doen hy presies wat ek wil he!

Groete en Sterkte vir Worsman met die Boogskietery!
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Post Reply