Goeie dag
Net vir kennisname en die wat belangstel.
Ons het 'n satelliet tak onder Tuinroete se tak gestig op Oudsthoorn. Ons wil graag lede werf en aktief begin raak om ons eie tak te stig binnekort. Enige Oudtshoorn en Klein Karoo belangstellends kontak vir Nico van der Merwe by 082 781 6810. Of stuur jou naam en e-pos adres met 'n sms na hom vir die ontvangs van detail oor die beplande tak.
Baie dankie
SAJWV Oudtshoorn/Klein Karoo
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm