300 WSM dop lewe.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
300 WSM dop lewe.
n Ruk gelede was hier iemand op die forum wat gevra het watse tipe dop lewe mens kan verwag uit n 300wsm. Ek kan nie onthou wie en waar dit gevra is nie- en het op daai stadium net my 300wsm begin skiet. Ek het in tussen so 600 skote geskiet met twee batches norma doppe. Altwee batches is nou 6 keur geskiet. Ek het hulle mooi skoon gemaak en met n flitsie en n paperclip binne gecheck. Daar is nog geen maar geen tekens van "head separation" nie. Glo ek sal maklik 10 reloads per dop kry. Ek wou hoor wat die ander manne se ervarings is? Noem asb maak van doppe en hoeveel skote hulle al geskiet het en/of hoeveel skote hulle gevat het tot hulle nie meer bruikbaar was nie.
Norma- 6x herlaai ( twee batches van 50).
Groete
Nico
Norma- 6x herlaai ( twee batches van 50).
Groete
Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 300 WSM dop lewe.
My norma doppe sit nou op 7 keer gevuur gaan nou vir 8ste vuuring. Nog nie een dop van 100 verloor.
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: 300 WSM dop lewe.
Nico, ek gaan nou na my 9de keer herlaai, ek kan voel my primer pockets is al losser ( norma).
Nog geen "head separation" of tekens gekry nie. Ek FL elke keer en bump skouer +- 2 thou.
FL die is gepoleer vir minste bras werk.
Michiel.
Nog geen "head separation" of tekens gekry nie. Ek FL elke keer en bump skouer +- 2 thou.
FL die is gepoleer vir minste bras werk.
Michiel.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 300 WSM dop lewe.
Ek is nou ook op rondte 7 met n stel van 100 en nog geen probleme nie. Dit is norma doppe.
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: 300 WSM dop lewe.
Ruaan ek trek nou by 3de keer wat my norma doppe herlaai . Hoeveel keer het jy hulle al ge-aneal ?
Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 300 WSM dop lewe.
Ek anneal elke rondte.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 300 WSM dop lewe.
My norma doppe het gister by n gong shoot besluit hulle het nou genoeg gehaad. Dit lyk of dit net die een batch is. Ek het hulle bou 10 keur herlaai. Ek het die doppe elke keur annael en die skouers 2thou gebump.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300 WSM dop lewe.
Nico Harris wrote:My norma doppe het gister by n gong shoot besluit hulle het nou genoeg gehaad. Dit lyk of dit net die een batch is. Ek het hulle bou 10 keur herlaai. Ek het die doppe elke keur annael en die skouers 2thou gebump.
My voorspelling op n vorige draad
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 27#p604515
.Kom ons kyk wat maak julle doppe hier by 10 maal.Gaan nou n nuwe stel doppe begin en meer noukeurig met die fl die werk.
DD
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 300 WSM dop lewe.
Nog reg vir sy 11de vuuring.
Ek het n klompie FC doppe gekry vir n goeie prys. Enigiemand onderviding met hulle leeftyd? primer pockets?
Ek het n klompie FC doppe gekry vir n goeie prys. Enigiemand onderviding met hulle leeftyd? primer pockets?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 300 WSM dop lewe.
Luaan, FC doppe is mos Fedral? Ek het hulle kafee patrone geskiet. Toe ek hulle wou herlaai toe die primer pockets klaar so gerek dat die primers so los ingaan dat jy hulle kan uit skud.LUAN wrote: Nog reg vir sy 11de vuuring.
Ek het n klompie FC doppe gekry vir n goeie prys. Enigiemand onderviding met hulle leeftyd? primer pockets?
Groetnis
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 300 WSM dop lewe.
Armand, gaan meet bietjie jou slagdoppies se deursnit. Nie alle vervaardigers se dimensies is dieselfde nie.
Ek het 'n paar make gemeet en neergeskryf. Ek sal moet gaan soek daarvoor, maar ek onthou dat van die wat ek gemeet het was CCI die grootste.
Ek het 'n paar make gemeet en neergeskryf. Ek sal moet gaan soek daarvoor, maar ek onthou dat van die wat ek gemeet het was CCI die grootste.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 300 WSM dop lewe.
Ja ek het dit vandag agter gekom. Almal mooi geprep en als net om te sien dat die primers los hande ingan. Winchester primers gaan nog losser in as n cci. Nou is daai goedkoop fc doppe niks werd.Armand Steenkamp wrote:Luaan, FC doppe is mos Fedral? Ek het hulle kafee patrone geskiet. Toe ek hulle wou herlaai toe die primer pockets klaar so gerek dat die primers so los ingaan dat jy hulle kan uit skud.LUAN wrote: Nog reg vir sy 11de vuuring.
Ek het n klompie FC doppe gekry vir n goeie prys. Enigiemand onderviding met hulle leeftyd? primer pockets?
Groetnis
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 256
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: 300 WSM dop lewe.
Try Sellior & Belliot primers, will be a tight fit again.
