More ouens,
Ek het n boyds pro varmint kolf in pepper laninate. Ek sal hom graag wil afskuur en re finish net om hom bietjie meer duursaam te maak en bietjie uniek. Het enige iemand dit al gedoen en kan julle aanbeveel hoe en wat ek moet doen?
Boyds gelamineerde kolf "re finish"
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm