S341, 168gr Amax, 308W
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
S341, 168gr Amax, 308W
Is daar enige iemand op die forum wat die kombinasie laai?
Die doppe is Lapua, cci 200 slagdoppies. Geweerloop 26 duim. 1:12
Of selfs S321?
Ek weet meeste manne gebruik S335 en S355. Maar ek het 2 blikkies S341 wat nou al 'n paar jaar staan en wag om gebruik te raak. En die baldryfmiddels gooi to so lekker deur die Uniflow.
Gte
C

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S341, 168gr Amax, 308W
Gaan loer by Somchemreload.com. S321 is 'n wenner en behoort 'n hoër nodespoed as S335 te gee. By die swaarder koeëls (180+) begin S341 ook mooi saampraat.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: S341, 168gr Amax, 308W
Ek laai al jare S321 agter die 155gr hpbt. En hulle loop mooi. Dat dit bars. 2820f/s
Dis hoekom ek die S341 wil probeer agter die 168's
Dis hoekom ek die S341 wil probeer agter die 168's
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S341, 168gr Amax, 308W
Klink asof jy 'n langer loop as 24dm het. Somchem se data wys dat daar slegs 4fps verskil tussen S321 en S341 is. Enigeen is dus gepas.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: S341, 168gr Amax, 308W
26 duim.tripodmvr wrote:Klink asof jy 'n langer loop as 24dm het. Somchem se data wys dat daar slegs 4fps verskil tussen S321 en S341 is. Enigeen is dus gepas.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S341, 168gr Amax, 308W
Kom wys vir ons groepies. Vra as QL jou moet bystand verleen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: S341, 168gr Amax, 308W
Laasnaweek se 100m teiken (Dis al wat die baan toegelaat het)
Middel en links bo:30-06 met 180gr Hornady interlock
Links onder 1e groep uit vars skoongemaakte 308.
Regs bo en regs onder die daaropvolgende 2 groepe.
Jammer vir die opgefrommelde papier, maar ek moes hom uit die asblik gaan uitgrawe.
Die R1 stuk is ter verwysing.
Al die groepe was 3 skote. Na 3 skote raak die mirage van die knaldemper te veel

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S341, 168gr Amax, 308W
Sit die ladings by die groepe - is dit S321 of S341?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: S341, 168gr Amax, 308W
Die 30-06 was S365 53gr. Sal moet gaan kyk na die lotnommers
Die 308 was S321. Weereens moet ek gaan kyk na die lotte. En ek sal weer in my boekie moet gaan kyk na die lading. PMP 155gr (toentertyd se punte. Lot 90 se punte)
Die 308 was S321. Weereens moet ek gaan kyk na die lotte. En ek sal weer in my boekie moet gaan kyk na die lading. PMP 155gr (toentertyd se punte. Lot 90 se punte)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S341, 168gr Amax, 308W
My versoek was eintlik vir die 168gr koeëls se prestasie met S341. Kom wys ons hoe lyk hulle na jou skietsessie.
Daardie 308 ladings aan die regterkant is tops. S321 bring sy kant.
Daardie 308 ladings aan die regterkant is tops. S321 bring sy kant.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: S341, 168gr Amax, 308W
Ek gaan volgende week plaas toe en sal 'n lading soek vir die S341 en die 168 Amax. Sommer chrono ook.
Gte
C
Gte
C
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: S341, 168gr Amax, 308W
Ek het nog nie die tyd gekry om die Amax'e te laai nie.
MAAR ek het laasweek Sierra Game king 165gr's gelaai. Die HPBT model. Nie die met die loodpunt wat voor uitsteek nie.
S341/434
Ek het hulle in ou PMP doppies gelaai. Oud menende toe die druk van die 'headstamp' nog klein gedruk was en die doppe om en by dieselfde geweeg het.
43gr van die genoemde S341 het 2685f/sek gelewer uit die 26" Ferlach loop. Let daarop dat die buitetemperature in die Kalahari meer as 30 grade was. Ek sal 2x dink voor ek die maksimum op die Somchem tabel van 44.5gr laai.
Van die 5 wat ek oor die chronograaf geskiet het was almal omtrent binne 5f/s van mekaar af. Ek het die sprong na die lande 1.2, 1.5 en 1,8mm probeer. Dit het omtrent geen verskil in die groepe gemaak nie. Al die groepies was onder 15mm op 100m. Slagdoppies was CCI 200.
'n Vriend wat op die plaas was het ook die kombinasie (tpl=70,5mm) waarop ek besluit het uit sy Blaser R8 geskiet en die groepe was ook almal onder 20mm.
Ons het ook 'n gemsbok en blouwildebees met die kombinasie geskiet. Met uitstekende resultate. Op die gemsbok was skoot skuins deur die borskas. Regdeur. En die uitgangswond was groter as my duim. Met ander woorde goeie koeel uitset. Wat vir my mooi was was dat die holte deur die bok BAIE soortgelyk was aan sogenaamde premium soliede koper koeels. Ek sal defnitief weer die kombinasie gebruik.