Nuwe .243 of teleskoop?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Nuwe .243 of teleskoop?
Ek het 'n nuwe CZ 550 Lux gewen, maar dit is te naby aan my ander kalibers (260, 7x64,), of so dink ek.
Sou julle dit ruil by die wapenhandelaar en opbetaal om 'n goeie teleskoop te koop wat ook vir die huidige net daar gaan lê, of die geweer neem wat ook nutteloos gaan staan?
Catch 22....
Sou julle dit ruil by die wapenhandelaar en opbetaal om 'n goeie teleskoop te koop wat ook vir die huidige net daar gaan lê, of die geweer neem wat ook nutteloos gaan staan?
Catch 22....
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
Hmmm moeilike besluit maar ek het ook n teleskoop in my kluis wat nog n roer kort.....so ek sou dalk die teleskoop roete gaan jy kan hom altyd weer op n ander kaliber gebruik. Wat sou die prys wees op die geweer?
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
Geluk met die wen! Jammer vir die ongerief! 
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
Jis hier is n paar manne wat kan skiet.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
Toyrsi, was 'n lucky draw.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
O ok. Nou maar geluk man!!! Ek sou ook gaan vir die scope.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
'n Geweer is 'n saak van die hart, as hy nie met jou praat nie, pimp een van jou ander ware liefdes met 'n scope!
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
Gee die geweer vir my as dit jou so baie pla.
Die skraal skouers van my kan die las dra.
Die skraal skouers van my kan die las dra.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
Sal beslis ook vir die scope gegaan het - soos jy se - hy gaan net staan! 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
Hou veiling hier op Jaracal vir die roer...
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
Ek dink nou weer daar is n gaping... 75vmax teen 3350... Werk al te lekker op die springbokke..
Groetnis
Groetnis
-
papa beer
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Mar 27, 2017 11:38 am
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
Kan jy nie vra vir n ander kaliber nie. Ek het ook al so gewen en daar was nie probleem om te verander nie. 
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
aaah Pappa Beer...Daais n slim plan. Ek moet dit onthou vir die dag wat ek n geweer wen...
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
die scope klink na n goeie plan as jy nie van die geweer hou nie en klaar se hy gaan net staan, laat hom dan maar net daar staan waar hy is as wat hy net in jou kluis staan. sterkte met jou besluit
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- tau
- Hero Member

- Posts: 3971
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
vra vir 'n 22-250 of .223 vir die klein kinders.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
tau, my eie kinders (wyfieduiwels) is 29 en 32. My 2 kleinkinders is ook wyfieduiwels.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3971
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
Ek verstaan so, nou wyfieduiwels wat kan skiet is mos net nog beter om die manne op hulle tone te hou.Chevvy SS wrote:tau, my eie kinders (wyfieduiwels) is 29 en 32. My 2 kleinkinders is ook wyfieduiwels.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
papa beer
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Mar 27, 2017 11:38 am
Re: Nuwe .243 of teleskoop?
Ek sal nie my engeltjies duiweltjies noem nie maar hulle kan raak gooi. Nou hoef ek nie
die skoonseuns bang te maak nie. Skryf hul net saam in vir veldskiet en die engeltjies
hou hul nederig en versigtig.
die skoonseuns bang te maak nie. Skryf hul net saam in vir veldskiet en die engeltjies
hou hul nederig en versigtig.