Skoot plasing..gee raad asb

Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Skoot plasing..gee raad asb

Post by Cobus(Cobb) »

Hier is my scenario..

168gr. Nosler balistic tip, 44gr S341....ge-zero op 150m, op 200m is daar minimale afwyking/drop...maar oor 300m val dit so 12"
kom terug 100m toe en skiet skote so 1" hoog.....
alles hierbo is omtrent soos verwag....

Nou vat ek 180gr. Nosler balistic tip,42,8gr S341.....skiet dan op 150 m(waar 168gr zero is)....kry dan 3" hoog??...200m, 1" drop en 300m is daar 14" drop...kom terug na 100m en kry weer 3" hoog....

Die vraag is....,op 100m en 150 m.....is die 180gr nie veronderstel om laer as die 168 te tref nie?? dis mos swaarder??

Help asb''''

ps, alle skiet omstandighede, skut, tafel, wind, temp, ammo temp, was konstant deur die hele oefening en als was  van 3koot groepe
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Skoot plasing..gee raad asb

Post by tripodmvr »

Dit is met dieselfde verstelling van jou teleskoop 1dm hoog vir 168 en 3dm hoog vir 180 op 100m. Ek neem aan jy het nie aan jou scope gestel nie.

Dan word dit verklaar deur die langer tydperk wat die swaarder koe?l in die loop spandeer. Gee meer kans vir die loop om op te wip en koe?l verlaat loop op ho?r punt as met 168 en gee dan ho?r trefpunt op 100m.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
saimportsuplies
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Jan 11, 2011 8:51 pm

Re: Skoot plasing..gee raad asb

Post by saimportsuplies »

dis maklik, jy sal jou geweer vir die 180gr anders moet instel as met die 168gr, die hele ding is, die min of angle verander selfs met hoer en laer ladings, dit hang af waar jou loop teen watter grade die punt los, as jy op internet kyk op whiplash van n loop en min of angle kan jy nogal n bek vol kry.die punt is sat elke lading en elke gewig punt teen verskillende tyd in die loop afgaan en dit die loop elke keer op n ander tydstip verlaat. hoop dit help.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Skoot plasing..gee raad asb

Post by Cobus(Cobb) »

tripodmvr wrote: Dit is met dieselfde verstelling van jou teleskoop 1dm hoog vir 168 en 3dm hoog vir 180 op 100m. Ek neem aan jy het nie aan jou scope gestel nie....Gladnie aan scope geraak nie
Dan word dit verklaar deur die langer tydperk wat die swaarder koe?l in die loop spandeer. Gee meer kans vir die loop om op te wip en koe?l verlaat loop op ho?r punt as met 168 en gee dan ho?r trefpunt op 100m.
saimportsuplies wrote: dis maklik, jy sal jou geweer vir die 180gr anders moet instel as met die 168gr, die hele ding is, die min of angle verander selfs met hoer en laer ladings, dit hang af waar jou loop teen watter grade die punt los, as jy op internet kyk op whiplash van n loop en min of angle kan jy nogal n bek vol kry.die punt is sat elke lading en elke gewig punt teen verskillende tyd in die loop afgaan en dit die loop elke keer op n ander tydstip verlaat. hoop dit help.
Manne, dit maak sin...dankie vir die vinnige reply.
(Marius, onthou om te s? oor die volgende skiet dag....ek wil daai vlakte skietery weer aanvat)
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply