PICATINNY RAILS
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
PICATINNY RAILS
Wat verkies julle?
Dit is vir n gewone HOWA jag/baan geweer. So geen gewig beperkings nie.
Dit is vir n gewone HOWA jag/baan geweer. So geen gewig beperkings nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: PICATINNY RAILS
Sal interessant wees hoekom mense 'n aluminium rail kies. Enigste redes vir my is gewig en koste.
As daar staal is sal ek staal vat maar ek sal ook nie skroom om aluminium te gebruik nie.
As daar staal is sal ek staal vat maar ek sal ook nie skroom om aluminium te gebruik nie.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: PICATINNY RAILS
Ian,
Ek het 2x Tierre One 20MOA rails op 2 van my gewere. Hulle is van een of ander wille Alu gemaak en klip hard. Dis nie daai sagte alu wat merke los nie. Seemonster kan meer kom vertel. Sy 20 MOA is ook 20 MOA. Persoonlik vir my was Alu altyd 'n probleem omdat hy sagter is.
Persoonlik dink ek die dae van vreeslikke duur rails is getel. Met ouens soos Douw en Trueworx (praat met Geno) en dan CMH wat Tierre One's inbring (praat met seemonster), kan enigeiemand 'n uiterse hoe kwaliteid rail koop vir onder R1800.
Groete

- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: PICATINNY RAILS
Ian
Ek het 'n Warne allum rail gekoop @ R1265. Verstaan nie dat 'n Geweer R8300 kos maar die staal rail R2300 (ook Warne).
. Sudami het vir my twee baie mooi 25 moa rails gemaak teen R1400.
Ek het 'n Warne allum rail gekoop @ R1265. Verstaan nie dat 'n Geweer R8300 kos maar die staal rail R2300 (ook Warne).
. Sudami het vir my twee baie mooi 25 moa rails gemaak teen R1400.
Francois Vogel
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: PICATINNY RAILS
Die Warne Howa SA 20 MOA rail kos al R2700 by Safari. Dis belaglik. Ek self in mark vir een nou, skat ek sal maak Thor staal ene kry teen R1350.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: PICATINNY RAILS
Jy dink aan 7075 T6.JacquesT (Stompe) wrote:Ian,
Ek het 2x Tierre One 20MOA rails op 2 van my gewere. Hulle is van een of ander wille Alu gemaak en klip hard. Dis nie daai sagte alu wat merke los nie. Seemonster kan meer kom vertel. Sy 20 MOA is ook 20 MOA. Persoonlik vir my was Alu altyd 'n probleem omdat hy sagter is.
Persoonlik dink ek die dae van vreeslikke duur rails is getel. Met ouens soos Douw en Trueworx (praat met Geno) en dan CMH wat Tierre One's inbring (praat met seemonster), kan enigeiemand 'n uiterse hoe kwaliteid rail koop vir onder R1800.
Groete
Ek sal nie huiwer om 7075 vir n rail te gebruik nie. Sal geen ander aluminium aanbeveel nie.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: PICATINNY RAILS
So dan lyk dit vir my sudami se rails is die goedkoopste? Iemand al lynx se rails gebruik? Wat prys hulle? Ek is ook seker maar so half in die mark vir een..
Groetnis
Groetnis
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: PICATINNY RAILS
Wat kos die Sudami rails?
Lynx is so R1350 vir 'n Howa SA 20 M.
Lynx is so R1350 vir 'n Howa SA 20 M.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: PICATINNY RAILS
Francoisv , het gese sudami het hom 2 rails gemaak vir R1400. Ek net nie heeltemal seker of dit per rail is en of dit staan of alu is nie?
Groetnis
Groetnis
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: PICATINNY RAILS
Per rail, staal. Groete.Armand Steenkamp wrote:Francoisv , het gese sudami het hom 2 rails gemaak vir R1400. Ek net nie heeltemal seker of dit per rail is en of dit staan of alu is nie?
Groetnis
Francois Vogel
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: PICATINNY RAILS
Stem saam met Drenalin met die 7075. T6 of T651. Dit druk nie gate in nie, is hard genoeg om rof hanteer te word en masjien lekkerder as enige ander graad aluminium wat jy kry.
Sent from my HUAWEI LUA-L21 using Tapatalk
Sent from my HUAWEI LUA-L21 using Tapatalk
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: PICATINNY RAILS
En is sterker as jou algemene S355JR carbon steel construksie staal...Aceofspads wrote:Stem saam met Drenalin met die 7075. T6 of T651. Dit druk nie gate in nie, is hard genoeg om rof hanteer te word en masjien lekkerder as enige ander graad aluminium wat jy kry.
Sent from my HUAWEI LUA-L21 using Tapatalk
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: PICATINNY RAILS
Ek het vandag my Howa kort aksie 35MOA rail gekry in die pos. Ek het gekoop by GunWarrior. Moet se die rail lyk mooi. Ek sal seker vanaad gou opsit en kyk hoe hy pas.
Ek het betaal R1100 vir rail tot in die kaap, so die manne daar bo naby aan Bloubul land kan gaan optel, en jy is dan in vir R1000.
Ek het betaal R1100 vir rail tot in die kaap, so die manne daar bo naby aan Bloubul land kan gaan optel, en jy is dan in vir R1000.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: PICATINNY RAILS
darem baie moa wat daai kleilat nodig het
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: PICATINNY RAILS
Nope, die nuwe Creedmoor wat juwele kry... Hy moet ver kan kyk.ruaanb wrote:darem baie moa wat daai kleilat nodig het
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: PICATINNY RAILS
o die kleilatjie danAndre308 wrote:Nope, die nuwe Creedmoor wat juwele kry... Hy moet ver kan kyk.ruaanb wrote:darem baie moa wat daai kleilat nodig het
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: PICATINNY RAILS
Andre.
Hoe lyk daai rail en is jy gelukkig met hom? Baie goeie prys vir die rail.
"Ek het vandag my Howa kort aksie 35MOA rail gekry in die pos. Ek het gekoop by GunWarrior. "
Groetnis
Gideon
Hoe lyk daai rail en is jy gelukkig met hom? Baie goeie prys vir die rail.
"Ek het vandag my Howa kort aksie 35MOA rail gekry in die pos. Ek het gekoop by GunWarrior. "
Groetnis
Gideon
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: PICATINNY RAILS
Ek het hom so uur wat opgesit. Hy pas regtig mooi op die geweer. Ek het voor die tydgedink ek sal hom bed, maar hy pas so lekker, ek gaan nie daardie moeite eers doen nie.Gideon@1 wrote:Andre.
Hoe lyk daai rail en is jy gelukkig met hom? Baie goeie prys vir die rail.
"Ek het vandag my Howa kort aksie 35MOA rail gekry in die pos. Ek het gekoop by GunWarrior. "
Groetnis
Gideon
Hier tussen ons klomp in die kaap het ek nou al hulle muzzle brake/silencer combos gesien, sy aluminium kolwe, en nou die die rail gesien.
Alles kom so ver voor as baie goeie produkte!
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: PICATINNY RAILS
Baie dankie vir die terugvoer!!
Ek sal hulle more kontak.
Groetnis
Gideon
Ek sal hulle more kontak.
Groetnis
Gideon
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: PICATINNY RAILS
Dankie Andre, daai GunWarrior rail klink na net die regte ding vir my en is reg geprys. Ek soek ook een... 
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: PICATINNY RAILS
Wat is die verskil in termiese uitsettings ko-effisiënt tussen aluminium en geweer staal?
As die twee nie teen dieselfde tempo uitsit of krimp nie gaan daar stress op die interfase (lees skroewe)
geplaas word?
Wat sê die metalurge?
http://www.engineeringtoolbox.com/linea ... -d_95.html
As die twee nie teen dieselfde tempo uitsit of krimp nie gaan daar stress op die interfase (lees skroewe)
geplaas word?
Wat sê die metalurge?
http://www.engineeringtoolbox.com/linea ... -d_95.html
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: PICATINNY RAILS
THomast, ek dink darem nie dit gaan so baie wees dat dit 'n issue sal wees nie.
Het self nou vir die eerste keer 'n Alu rail, sal sien hoe hy maak.
Het self nou vir die eerste keer 'n Alu rail, sal sien hoe hy maak.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: PICATINNY RAILS
Met n 25C verskil in temperatuur kyk mens na expansion van 0.0001mm op die aluminium. Daai sal nie n verskil maak nie tensy mens in n furnace skiet. LOLTHOMAST wrote:Wat is die verskil in termiese uitsettings ko-effisiënt tussen aluminium en geweer staal?
As die twee nie teen dieselfde tempo uitsit of krimp nie gaan daar stress op die interfase (lees skroewe)
geplaas word?
Wat sê die metalurge?
http://www.engineeringtoolbox.com/linea ... -d_95.html
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: PICATINNY RAILS
En wys vir my die gewone man op straat wat dit gaan meet of uitwerk. Ek het nou self nie uitgewerk nie, want ek voel dit is redelik onbenullig klein.Drenalinjunkie wrote:Met n 25C verskil in temperatuur kyk mens na expansion van 0.0001mm op die aluminium. Daai sal nie n verskil maak nie tensy mens in n furnace skiet. LOLTHOMAST wrote:Wat is die verskil in termiese uitsettings ko-effisiënt tussen aluminium en geweer staal?
As die twee nie teen dieselfde tempo uitsit of krimp nie gaan daar stress op die interfase (lees skroewe)
geplaas word?
Wat sê die metalurge?
http://www.engineeringtoolbox.com/linea ... -d_95.html
Die lengte tussen mounting skroewe, dikte van rail, afstand tussen ringe, hoogte van ringe, diameter van jou aksie, ens gaan rolle speel met krimping en uitsetting.
Wat dan nog van jou teleskoop self? Is dit staal of aluminium?
Jou materiaal se konduktiwiteit speel ook nog 'n rol, want nie alles gaan op dieselfde oomblik dieselfde temperatuur wees nie.
Sent from my HUAWEI LUA-L21 using Tapatalk
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: PICATINNY RAILS
Net so Johann, daar is baie baie faktore wat bydrae.Aceofspads wrote:En wys vir my die gewone man op straat wat dit gaan meet of uitwerk. Ek het nou self nie uitgewerk nie, want ek voel dit is redelik onbenullig klein.Drenalinjunkie wrote:Met n 25C verskil in temperatuur kyk mens na expansion van 0.0001mm op die aluminium. Daai sal nie n verskil maak nie tensy mens in n furnace skiet. LOLTHOMAST wrote:Wat is die verskil in termiese uitsettings ko-effisiënt tussen aluminium en geweer staal?