Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Die outjie vanmiddag geskiet! hy het op so 140m van my af weg gedraf- skoot is op die linker boud in en regter skouer uit! hy het net daar gedrop maar toe weer opgesit! deur die scope het hy gelyk soos n ou wat n bottel cane skoon gedown het...naar en dronk!!! gee hom toe maar nog een op die knoppe vir die wis en die onwis! Koeels is 69gr gs hv teen 3603ft/s uit my 243win!
groete
Nico
Last edited by Nico Harris on Tue Aug 16, 2011 4:00 pm, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43