Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Toe ek 'n rangefinder gesoek het was dit maklik, daar is net soveel op die mark en mens sien vining wat ouens gebruik en wat werk.
Maar van spotting scopes weet ek niks. Daar is 'n magdom verskillende make en modelle, want hulle word vir ander sporte ook gebruik, selfs voëls kyk.
Hoe baie kan mens koop vir R4k tot R6k?
Ek is geneig om vir 'n Nikon te soek, gebaseer op die hoë kwaliteit lense en beeld wat hulle goedkoop geweer teleskope het.
Ek wil gongs dophou tot op 1000 m en darem kan sien as 'n koeël hulle tref (of mis, mits die grond droog genoeg is).

Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Pieter
EK gaan jou n storie vertel. EK het n ou Ross wat kom uit die dae toe ek .22 geskiet het. Great en gebruik vandag nog. Sit op my stoep en kyk na ribbokke terwyl ek my oggend koffie drink.
Toe ek wil skiet koop ek eers n Leupold en was baie in my skik... tot ek op n Bisley baan deur een van die beter Kowas gekyk het. EK wou met alle mag en geweld n Kowa he. Tot die Kowa se baas my deur die rede hoekom sy Kowa in die mark is laat kyk het. n Leica spotting scope en ook n NF spotting scope.
Ek het agtergekom dat daar is horses vir courses. Jy kan nie glo hoe die prentjie verander tussen n R6000 en nR60000 teleskoop nie. Daar is geen vergelyking nie. Hier het ek spesifiek gekyk na die F klas teiken op 900m op baan in middel van dag. As jy tevrede is om net die scoring merker te sien is n cheapie fine. maar as jy meer detail wil sien gaan geld tel.
My advies aan jou is dit: Gaan kyk na die teleskope in jou budget beskikbaar en kies n lekker warm dag en kyk deur hulle na details en veral reguit lyne as die mirage loop. Kyk watter een sien y die detail wat vir jou belangrik is die beste en koop hom.
In my opinie kyk na in budget klasse:
Leopold
Kowa( daar is cheapies en dan gaan hulle pryse op n R40K)
Nikon
Vortex

-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Ditto. Selfde met farlookers. Dis immers soos Meopta se: A better view of the world
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Dankie Frikkie, maar hoe doen mens dit? Mens kan mos nie die goed vat vir 'n test drive nie?Frikkie Coetzee wrote: My advies aan jou is dit: Gaan kyk na die teleskope in jou budget beskikbaar en kies n lekker warm dag en kyk deur hulle na details en veral reguit lyne as die mirage loop. Kyk watter een sien y die detail wat vir jou belangrik is die beste en koop hom.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Ek hou ook die antwoord dop!LoopSoosStroop wrote:Dankie Frikkie, maar hoe doen mens dit? Mens kan mos nie die goed vat vir 'n test drive nie?
Last edited by Johan7 on Mon Mar 13, 2017 3:49 pm, edited 1 time in total.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Gaan kyk op 'n skietdag (veral 'n Bisley een) deur 'n paar make en verskillende prysklasse en maak so jou besluit. Ek het dit al 'n paar keer gedoen en as jy ordentlik vra as die manne klaar geskiet het, is hulle baie hulpvaardig. Ek het ongelukkig tot die gevolgtrekking gekom dat ek kan nie die outjies wat regtig werk bekostig nie en die wat ek kan bekostig, gaan nie regtig werk nie....LoopSoosStroop wrote:Dankie Frikkie, maar hoe doen mens dit? Mens kan mos nie die goed vat vir 'n test drive nie?Frikkie Coetzee wrote: My advies aan jou is dit: Gaan kyk na die teleskope in jou budget beskikbaar en kies n lekker warm dag en kyk deur hulle na details en veral reguit lyne as die mirage loop. Kyk watter een sien y die detail wat vir jou belangrik is die beste en koop hom.
Aim small, miss small
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Nee ek verstaan dat die optics van die duur outjies uitstekend is. Ek het 'n bargain gescore op 'n Leica 8x40 Geovid rangefinder, 'n ou ene, maar magtig daardie ding is crisp. Vergroting is niks as mens nie detail kan sien nie. Ek spot beter met hom as met meeste van my geweer telescope, self al het hy net x8 vergroting.
Maar, dis ongemaklik om deur hom te lê en kyk, net soos mens nie heeltyd deur 'n geweer scope wil lê en kyk nie, my nek spas uit. Ek soek iets met 'n angled eye piece waardeur ek gemaklik kan lê en spot vir skiet maats. So ek verwag nie briljante optics nie, maar darem beter as die R1000-R1500 tipe crap.
Maar, dis ongemaklik om deur hom te lê en kyk, net soos mens nie heeltyd deur 'n geweer scope wil lê en kyk nie, my nek spas uit. Ek soek iets met 'n angled eye piece waardeur ek gemaklik kan lê en spot vir skiet maats. So ek verwag nie briljante optics nie, maar darem beter as die R1000-R1500 tipe crap.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Pieter meeste winkels sal jou toelaat om die spotting scopes te besigtig in die winkel en as hulle nie in n maal is nie sal jy by deur na n ver objek kan kyk.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Loopsoosstroop.
Ek was so rukkie gelede in dieselfde posisie as jy. Was opsoek na n spotting scope wat hits op gonge op 1km kan sien, en ook calls kan maak oor mis onder , links en regs.
Ek was nie lus om 40k vir n spotting scope te betaal nie. Ek skiet nie papier verder as 300m nie.
Ek het die Bushnell Trophy XLT 20-60x65 gekoop. Lekker kompakte scope en heeltemal goed genoeg om hits en misses op gonge op 1km te spot. Let wel dit is nie n F klas scope nie. Sy tripod is ook crappy, maar vir n paar rand kan jy n ordentelike tripod kry.
Hy prys R 6 379 by S&O.

416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Chevvy het ook op 'n slag een gesoek - ek het hierdie stuk vir hom gepost....
http://www.opticsplanet.com/howto/how-t ... rdage.html
Dit kan jou dalk help met die besluit.
Groetnis

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Was self laasjaar in die mark vir een. Het ook nie baie los Rrrr'e gehad nie. Op die Bisley bane is die kowas baie gewild. Ek kon nerens een in n winkel kry om na te loer nie selfs nie by huntex nie. By huntex het ek toe op die bresser maak afgekom ek was heel beindruk met wat ek gesien het.
Die invoerders het selfs dat ek die scope buitentoe vat om mooi te loer, want binne die saal raak die ouens knorrig as jy na die mammies loer......
Ek het toe maar een gekoop vir R 3950 dink ek en gebruik hom nou by die jagters liga en ook as ons bisley skiet. Vir sy prys is ek baie tevrede. Eendag as die skip kom sal ek dalk opgradeer.
So lyk hy https://www.bresser.de/en/Sport-Optics/ ... Scope.html
En het hom by die mense gekoop http://www.agriboss.co.za/index.php/s5- ... me-cameras
Wat ook al jy koop sit maar n hele paar rande eenkant vir n ordentlike, stewige tripod, anders waai die wind die ding heen en weer en kan jy elk geval nie veel sien nie.
Die invoerders het selfs dat ek die scope buitentoe vat om mooi te loer, want binne die saal raak die ouens knorrig as jy na die mammies loer......
Ek het toe maar een gekoop vir R 3950 dink ek en gebruik hom nou by die jagters liga en ook as ons bisley skiet. Vir sy prys is ek baie tevrede. Eendag as die skip kom sal ek dalk opgradeer.
So lyk hy https://www.bresser.de/en/Sport-Optics/ ... Scope.html
En het hom by die mense gekoop http://www.agriboss.co.za/index.php/s5- ... me-cameras
Wat ook al jy koop sit maar n hele paar rande eenkant vir n ordentlike, stewige tripod, anders waai die wind die ding heen en weer en kan jy elk geval nie veel sien nie.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Dankie vir die antwoorde manne, klink na die tipe eerstehandse ervaring waarvan ek wou hoor.
Frikkie, sal bietjie by Safari 'n paar uitvat en verder kyk.
Frikkie, sal bietjie by Safari 'n paar uitvat en verder kyk.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Pieter. Bushnell se scopes is ook iets om na te kyk.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
In die 4-6K range gaan soek vir jou celestron spotting scope met die 80mm of 110mm lens voor.
Hy val in daai prysklas en boks definatief in hoeër klas as wat prys wys.
Het al paar keer James wright hier op Forum sin gebruik met superleague tot 800y en ek sou self een koop vir F Ope bisley skiet maar toe het 'n Kowa op baie baie goeie prys (dankie songoma) oor my pad geloop.
Groete
Jan
Hy val in daai prysklas en boks definatief in hoeër klas as wat prys wys.
Het al paar keer James wright hier op Forum sin gebruik met superleague tot 800y en ek sou self een koop vir F Ope bisley skiet maar toe het 'n Kowa op baie baie goeie prys (dankie songoma) oor my pad geloop.
Groete
Jan
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Stem saam. Daai "el-cheapo" boks verseker in 'n baie hoër klas as wat sy prys aandui! Dis die SS waarmee ek nog die beste 'n vapour trail gesien het.JPS wrote:In die 4-6K range gaan soek vir jou celestron spotting scope met die 80mm of 110mm lens voor.
Hy val in daai prysklas en boks definatief in hoeër klas as wat prys wys.
Het al paar keer James wright hier op Forum sin gebruik met superleague tot 800y en ek sou self een koop vir F Ope bisley skiet maar toe het 'n Kowa op baie baie goeie prys (dankie songoma) oor my pad geloop.
Groete
Jan
Aim small, miss small
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Watter Celestron model het James?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Ek dink James het die Celestron Ultima 80 of Ultima 100.
Groete
Groete
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Spotting scopes - ek weet nie waarvoor om te kyk nie.
Dankie weer vir almal se terugvoer.
Ek het toe 'n Nikon Prostaff 5 16-48x60 op Gumtree gekry vir R2500. Baie baie gelukkig met hom. Kan koeël gate op 300 m sien as die toestande nie te vrot is nie, maar vir gonge kyk werk hy perfek, net wat ek nodig het. Beeld is skerp, en vergroting genoeg vir nou.
Waarvoor hy ook baie handig is as ons op papier bok teikens oefen vir bosveld jag. Ek stel hom op op 'n driepoot en dan kan die manne kyk waar hulle geskiet het (meeste bosveld roere se teleskoop vergroting nie hoog nie) sonder dat ons vorentoe hoef te gaan.
Sal dalk later opgradeer na die 20-60x82 Prostaff as ene oor my pad kom.