Dagsê almal,
Watter silencer sal jul aanbeveel op die oomblik vir n AR? Die Ase Utra is uit die running agv die prys. Ek kry min inligting oor watter Suid Afrikaanse silencers semi-auto rated is.
Watter silencer vir AR?
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Watter silencer vir AR?
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr

- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Watter silencer vir AR?
Een ander voordeel van Henk se Silent Hunter en Hunt Buddy reeks is dat dit van staal gemaak is en baie taai is. Hy sal werk, alhoewel hy bietjie swaarder as die alu opsies is.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Watter silencer vir AR?
Ja nee Henk se silencers loop maar dit is te swaar en ek is nie seker of dit semi rates is nie. Gaan maar bietjie rondbel.LoopSoosStroop wrote:Een ander voordeel van Henk se Silent Hunter en Hunt Buddy reeks is dat dit van staal gemaak is en baie taai is. Hy sal werk, alhoewel hy bietjie swaarder as die alu opsies is.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Watter silencer vir AR?
Numenor in Pretoria
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
-
Chrisjan
Re: Watter silencer vir AR?
My Ar het 'n 18" loop. Ek het klaar n HOG Reflex bestel met 1/2x28 skroefdraad.
Ek is n groot aanstaander van die HOG silencers. Hulle is Aluminum met Stainless inserts.
Ek is n groot aanstaander van die HOG silencers. Hulle is Aluminum met Stainless inserts.
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Watter silencer vir AR?
Dankie almal. Ek gaan vir hailstorm n lui gee
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Watter silencer vir AR?
Ek bedoel Numenor.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Watter silencer vir AR?
Bel Izak Hatting by Trueworx in Bloem, as jy n silencer op n AR sit "overgas" hy baie, blaas extra kruit gas in jou magasyn in....Izak sit n ajustable gasblock vir jou op en kan jy dan jou gas toevoer terug na die sluitstuk stel, ek skiet ook n klein allu silencer van Trueworx op my AR.....
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
- Glock17JLS
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am
Re: Watter silencer vir AR?
Numenor Weapons... baie goed
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk