Page 1 of 1

Is daar n mark vir die tipe goed?

Posted: Thu Mar 09, 2017 1:51 pm
by Marlin
Dag Mense
Ek soek n bietjie julle opinies nodig asseblief. Wat dink julle, is daar n mark vir die produkte in Suid Afrika of nie?

Game Feeders
Well priced, high spec trail cameras
Trees Stands
Predator calls (mouth)
Duck and Geese calls
Boar Urine
Sow in heat Urine
Unscented bodywash and shampoo
Scent blocking spray
Unscented laundry detergent

Ek kan van die goed inbring, maar wil net weet of dit sal werk. Sal outlets soek om deur te versprei.
(verskoon die baster taal)
Ek hoor graag.

Is daar n mark vir die tipe goed?

Posted: Thu Mar 09, 2017 2:11 pm
by BeesBreet
Jis Ek sou 10 jaar terug kwaai gekoop het... het baie aande aleen in n boom gesit en bosvark met n boog in gewag. Ek dink defnitief daar is n mark. Sterkte

Re: Is daar n mark vir die tipe goed?

Posted: Thu Mar 09, 2017 6:38 pm
by kwagga
Wil net weet of die Boar Urine beter werk as Old Spice?

Re: Is daar n mark vir die tipe goed?

Posted: Thu Mar 09, 2017 7:56 pm
by dehacked
Old Spice?

Re: Is daar n mark vir die tipe goed?

Posted: Thu Mar 09, 2017 9:03 pm
by Giepie
Ek wonder net of die ingevoerde urine en hormone dieselfde uitwerking op ons bosvarke sal hê, kan hulle selfs afskrik. Dit dalk maar eers uit probeer word.

Re: Is daar n mark vir die tipe goed?

Posted: Fri Mar 10, 2017 11:48 am
by Johan7
Kwagga, gedra vir jou!

Re: Is daar n mark vir die tipe goed?

Posted: Tue Mar 14, 2017 2:43 pm
by vossie1
Giepie wrote:Ek wonder net of die ingevoerde urine en hormone dieselfde uitwerking op ons bosvarke sal hê, kan hulle selfs afskrik. Dit dalk maar eers uit probeer word.
Giepie ek dink dis amper om te vra of n russiese girl n uitwerking op n boerseun sal he. :laugh: :laugh: Dink ons bosvarke smag na n bietjie foreign love ;D