Dag Mense
Ek soek n bietjie julle opinies nodig asseblief. Wat dink julle, is daar n mark vir die produkte in Suid Afrika of nie?
Game Feeders
Well priced, high spec trail cameras
Trees Stands
Predator calls (mouth)
Duck and Geese calls
Boar Urine
Sow in heat Urine
Unscented bodywash and shampoo
Scent blocking spray
Unscented laundry detergent
Ek kan van die goed inbring, maar wil net weet of dit sal werk. Sal outlets soek om deur te versprei.
(verskoon die baster taal)
Ek hoor graag.
Is daar n mark vir die tipe goed?
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Is daar n mark vir die tipe goed?
Jis Ek sou 10 jaar terug kwaai gekoop het... het baie aande aleen in n boom gesit en bosvark met n boog in gewag. Ek dink defnitief daar is n mark. Sterkte
- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Re: Is daar n mark vir die tipe goed?
Wil net weet of die Boar Urine beter werk as Old Spice?
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Is daar n mark vir die tipe goed?
Old Spice?
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Is daar n mark vir die tipe goed?
Ek wonder net of die ingevoerde urine en hormone dieselfde uitwerking op ons bosvarke sal hê, kan hulle selfs afskrik. Dit dalk maar eers uit probeer word.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Is daar n mark vir die tipe goed?
Kwagga, gedra vir jou!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Is daar n mark vir die tipe goed?
Giepie ek dink dis amper om te vra of n russiese girl n uitwerking op n boerseun sal he.Giepie wrote:Ek wonder net of die ingevoerde urine en hormone dieselfde uitwerking op ons bosvarke sal hê, kan hulle selfs afskrik. Dit dalk maar eers uit probeer word.