Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post Reply
User avatar
Tikka_25-06
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm

Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post by Tikka_25-06 »

More manne!

Ek sit met n moeilike besluit.

Ek beoog om n nuwe geweer aan te skaf vir bietjie baan skiet en so nou en dan jag.

Nou my opsies is soos volg.....

1. Howa 243 Varminter vir R8000.
2. Tikka T3 CTR in 260 rem vir R14000.

So my vraag is, is die Tikka die extra geld werd en of as ek die ekstra op die Howa spandeer gaan dit n beter opsie wees?

Sal ook kommentaar waardeur oor die 2 kalibers. Ek wil dalk net noem dat ek n tikka in 25-06 het waarmee ek jag.

Sien uit om te hoor wat julle te se het.

Groete
Charl

Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post by Trompie »

Niks fout met die Howa nie. Maar hoekom die 243 vs 260.
Vat dan eerder 260 of Creedmoor in Howa. Alhoewel die Tikka is baie nice...dan moet jy in ag neem dat Hogue kolwe van die Howa is nie die beste nie en flex is baie. Ek weet nie hoe goed die Tikka se kolf is nie maar ek weet die manne skiet klein groups met daai Tikka off the shelf. Mar ja die Howa off the Shelf skiet ook klein groups....

Tussen daai 2 wat jy vergelyk sal ek die 260 vat. En al is die 243 heel geskik vir jag is daar party plase wat nie 6mm's toelaat nie so dan moet jy 6.5 of groter gaan.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
HoggerNaut
Full Member
Full Member
Posts: 145
Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am

Re: Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post by HoggerNaut »

CTR every day of the week plus sunday.
MOLON LABE
User avatar
Tikka_25-06
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm

Re: Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post by Tikka_25-06 »

Trompie wrote:Niks fout met die Howa nie. Maar hoekom die 243 vs 260.
Vat dan eerder 260 of Creedmoor in Howa. Alhoewel die Tikka is baie nice...dan moet jy in ag neem dat Hogue kolwe van die Howa is nie die beste nie en flex is baie. Ek weet nie hoe goed die Tikka se kolf is nie maar ek weet die manne skiet klein groups met daai Tikka off the shelf. Mar ja die Howa off the Shelf skiet ook klein groups....

Tussen daai 2 wat jy vergelyk sal ek die 260 vat. En al is die 243 heel geskik vir jag is daar party plase wat nie 6mm's toelaat nie so dan moet jy 6.5 of groter gaan.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Baie dankie Trompie!

Dalk moet ek net by se dat die howa met n boyds kolf kom.

Die rede vir die 243 is omdat dit al wat beskikbaar is vir daai prys.

Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post by Malan123 »

Ek dink jou issue hier is meer die kaliber as die "brand". As die Howa al die trimmings reeds op het is daai 'n bitter goeie prys, maar vir baan week sal ek eerder die 260 vat.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post by Apie »

As ek reg is het daai CTR klaar 'n rail op wat jou klaar R1500 spaar, en daai Tikka sintetiese kolf is definitief beter as die Howa s'n.

Tikka het 'n lekker fabrieksneller ook.
As ek reg onthou is die Tikka se loop ook klaar vir 'n knaldemper skroefdraad gesny.
Enigste moontlike nadeel is die kort 20duim loop.
User avatar
Tikka_25-06
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm

Re: Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post by Tikka_25-06 »

Dankie manne! Die volgende vraag is hoe presies sal korter loop nadelig wees?

Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post by Trompie »

Tikka_25-06 wrote:Dankie manne! Die volgende vraag is hoe presies sal korter loop nadelig wees?

Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Net spoed verloor. Dink dis in die region van 25fp/s vir elke 1" maar dis al downside aan korter loop.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
Kotze .204R
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Mon Jul 06, 2015 9:58 am

Re: Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post by Kotze .204R »

Waar kan jy die CTR vir daai goeie prys kry? Het hulle dalk 308's?
375 Ruger Howa
308 BSA Bisley
260 Tikka CTR
.22 BRNO
.223Norinco
12BR CBC
Glock27
.38sp
User avatar
Tikka_25-06
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm

Re: Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post by Tikka_25-06 »

Kotze .204R wrote:Waar kan jy die CTR vir daai goeie prys kry? Het hulle dalk 308's?
Nwk het baie goeie uitverkoping maar dit is selektief. Die 260 rem is enigste een.

Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post by Giepie »

Vriend van my het so 'n Tikka maar in 308. Hy het sommer van sy vrou se 308 patrone gebruik net om die teleskoop naastenby reg te kry, toe skiet hy sommer 'n klawer met 5 skote op 100m. Was self by gewees, daai geweer het net teleskoop by gekry, anders net soos van die rak af. As ek kon sou ek graag self so Tikka CTR in 260Rem wou hê. Ek dink dit sal lekker jaggeweer wees, lekker kompak, maar ook akkuraat vir langer afstande.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post by Trompie »

Ja ek dink die Tikka is beter opsie hier

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Tikka_25-06
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm

Re: Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post by Tikka_25-06 »

Baie dankie manne dit help my in my besluit Tikka dan.

Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
GVC86
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm

Re: Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post by GVC86 »

Enigste ding van die CTR is dat hy Sako TRG magasyne gebruik, as ek dit nie mis het nie. Die goed is vrek duur, dink hier naby die R4000 merk.

Sent from my SM-G610F using Tapatalk
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Tikka T3 CTR VS Howa Varminter

Post by LUAN »

Daai ctr kom met n 10 skoot staalmagasyn wat ek sien op die tikka site. En die nuwe t3 reeks het ook nou n staal recoil lug en nie meer alumimiun. Howa sal jy n conversion kit moet kry om magasyn te vat. Tikka defnitief
Post Reply