.338 LM laading

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
Peachey
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sun Feb 19, 2017 4:03 pm

.338 LM laading

Post by Peachey »

Hi manne,ek het n .338 LM gekoop so ruk terug en het hom bietjie mooi laat maak,ek sukkel bietjie met laadings ens... dit is n savage 110fcp hsp met n 1-9 twist. Ek sukkel ook bietjie met dope wat vas sit,het nuwe dope geskiet en toe net nek size gedoen en toe na elke skool sit hulle vas in chamber,moet ek elke keer full size of wat kan dit wees? Ek laai nou fed 215 mag primers 92gr B12.7 en 92.5 mm OAL. Quick load se ek kan tot 98gr gaan so ek glo ook nie dit is druk nie,die extractor is ook n nuwe een wat ek laat in dit het,wat kan fout wees? Ek skiet so lekker en die gun lyk so mooi maar ek lyk soos n voor laaier op die skiet baan!! Help asb iemand??
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: .338 LM laading

Post by Rudie »

Hi Peachy, as jy sê Quickload kan tot 98gr gaan, is dit na kalibrasie van 'n lading wat in jou geweer geskiet is en die spoed klaar gemeet is. Of is dit met Default waardes van Quickload?

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Peachey
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sun Feb 19, 2017 4:03 pm

Re: .338 LM laading

Post by Peachey »

Hi Rudi,ek sal dink dit is van n default data af,die ouens by safari outdoor het dit vir my gegee
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: .338 LM laading

Post by Alwin »

Watter koeël gebruik jy en watse trompspoed kry jy daarmee?
Peachey
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sun Feb 19, 2017 4:03 pm

Re: .338 LM laading

Post by Peachey »

Ek skiet n 300 nosler cc teen 2580
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: .338 LM laading

Post by Diesel Dog »

Glip die extractor oor die dop se rand en die dop bly in die kamer agter ,of wil die slot nie oopmaak nie .AS die extractor wel oor die dop se rand glip ,hoe hard moet jy met skoonmaakstok tik om dop uit te kry?

DD
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: .338 LM laading

Post by Gerhardu »

Diesel Dog wrote:Glip die extractor oor die dop se rand en die dop bly in die kamer agter ,of wil die slot nie oopmaak nie .AS die extractor wel oor die dop se rand glip ,hoe hard moet jy met skoonmaakstok tik om dop uit te kry?

DD
Redelik hard DD.

Sent from my SM-G925F using Tapatalk
.
Peachey
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sun Feb 19, 2017 4:03 pm

Re: .338 LM laading

Post by Peachey »

Die slot maak oop en soos G se moet hom n stamp gee om uit te kom.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .338 LM laading

Post by tripodmvr »

Kyk na my artikel wat die laaste een is en verskaf die geweer inligting. Ek het nerens nog termochemiese data vir B12.7 gesien nie en dit is eintlik te stadig vir die 338LM.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=47863
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: .338 LM laading

Post by Diesel Dog »

Het jy al die "head space" gemeet ,die geweer se head space word met die barrel nut verstel .
Is daar enige"witness". merke op die doppe wat uit die kamer verwyder is wat sou aandui dat daar n obstruksie is in die kamer .Is dit hornady doppe ?Sit fotos op van die doppe dan gaan jy better raad kry.Hoekom het jy nuwe extractor laat opsit?

DD
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: .338 LM laading

Post by JPS »

As dit stywe kamer is gaan jy moet full size wat geensins die geweer se akuraatheid sal beinvloed nie.

Meet nuwe dop net bo die web onder op die dop en meet dan gevuurde dop. Indien dit 1 thou meer is daar druk jy nie die doppe ver genoeg terug nie en met die neck size die tensy dit foster is druk jy ook nie die skouers terug nie. Dit kan moontlik rede wees vir die doppe wat vassit.

Jy kan of full size of body die kry en dan skouers 1 thou terug bump. Indien die doppe nog vassit sal jou moet kyk na small base body die. Ek moes small base body die roete gaan met my 284 se nuwe loop wat met reamer gesny is wat effe stywer is as die vorige loop se reamer. Elke skoot het dop vassgesit en extractor oorgeklim. Vandat ek die small base body die gebruik is die probleem op einde.

Sterkte
Jan
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: .338 LM laading

Post by Alwin »

Klink vir my na growwe kamer of swak uittrekker, dalk kombinasie van al 2.
Post Reply