Page 1 of 1
MOA of MIL?
Posted: Sat Feb 18, 2017 10:44 am
by acssa
Wat se julle manne!
Die res van die wereld beweeg meer na MIL toe?! Hoekom is SA so lief vir MOA?
Re: MOA of MIL?
Posted: Sat Feb 18, 2017 10:45 am
by acssa
Re: MOA of MIL?
Posted: Sat Feb 18, 2017 12:09 pm
by Trompie
acssa wrote:Wat se julle manne!
Die res van die wereld beweeg meer na MIL toe?! Hoekom is SA so lief vir MOA?
Dis maar die mees algemeenste wat beskikbaar was al die jare. So almal het MOA geleer. As MIL beskikbaar was meer as MOA, sou almal eerder MIL geskiet het in SA.
En dis mission om oor te skakel vanaf een na ander as jy al vir 10 of 20 jaar gewoond aan iets is wat vir jou werk.
Ek verkies MIL en FFP. Werk vir my baie lekker. Maar niks fout met MOA en SFP nie
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: MOA of MIL?
Posted: Sat Feb 18, 2017 3:39 pm
by NicovanderMerwe
Maklik om oor te skakel van MOA na Milrad. 1cm op 100m is een click of 0.1 mill. Op 200m is een click 2cm en as jy die FFP retikuul gebruik is dit nog lekkerder.
Re: MOA of MIL?
Posted: Sat Feb 18, 2017 4:42 pm
by Diesel Dog
http://2poqx8tjzgi65olp24je4x4n.wpengine.netdna-cdn.com/wp-content/uploads/2013/07/mil-moa-what-the-pros-use-2013-precision-rifle-series1.jpg
Re: MOA of MIL?
Posted: Sat Feb 18, 2017 7:21 pm
by Capt. Yoda
Diesel Dog wrote:http://2poqx8tjzgi65olp24je4x4n.wpengine.netdna-cdn.com/wp-content/uploads/2013/07/mil-moa-what-the-pros-use-2013-precision-rifle-series1.jpg
Het jy so stat vir Ftr/Fope ouens?
Re: MOA of MIL?
Posted: Sat Feb 18, 2017 8:08 pm
by acssa
Ftr en Fope is meer MOA soos ek verstaan... "teikens is MOA"
Re: MOA of MIL?
Posted: Sat Feb 18, 2017 9:17 pm
by Diesel Dog
Capt. Oblivious wrote:Diesel Dog wrote:http://2poqx8tjzgi65olp24je4x4n.wpengine.netdna-cdn.com/wp-content/uploads/2013/07/mil-moa-what-the-pros-use-2013-precision-rifle-series1.jpg
Het jy so stat vir Ftr/Fope ouens?
Ek het orals gesoek maar kry nie stats nie ,ken ook nie die Fclass game nie .
DD
Re: MOA of MIL?
Posted: Sat Feb 18, 2017 9:44 pm
by tripodmvr
MOA kom vanaf die Bisley skiet met die 303. Min Amerikaanse invloed.
Tydens vaste vergroting teleskope se era het nie SFP en of FFP bestaan nie. Dit het eers gekom met veranderbare vergroting.
Ek kon my teleskoop maklik instel met MOA en het nie sommer weer aan hom gestel met die ammunisie wat ek gebruik het nie.
Ek het beter bekruip as vandag se jagters en het baie min lang gooie gebruik om my biltong te kry.
Slimfone was bietjie kort in voorraad en die meesters het wind en mirage in klieks geken.
My betoog bo is bloot om te se dat geskiedenis het ons voorliefde vir MOA bepaal.