Wat se julle manne!
Die res van die wereld beweeg meer na MIL toe?! Hoekom is SA so lief vir MOA?
MOA of MIL?
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: MOA of MIL?
Dis maar die mees algemeenste wat beskikbaar was al die jare. So almal het MOA geleer. As MIL beskikbaar was meer as MOA, sou almal eerder MIL geskiet het in SA.acssa wrote:Wat se julle manne!
Die res van die wereld beweeg meer na MIL toe?! Hoekom is SA so lief vir MOA?
En dis mission om oor te skakel vanaf een na ander as jy al vir 10 of 20 jaar gewoond aan iets is wat vir jou werk.
Ek verkies MIL en FFP. Werk vir my baie lekker. Maar niks fout met MOA en SFP nie
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: MOA of MIL?
Maklik om oor te skakel van MOA na Milrad. 1cm op 100m is een click of 0.1 mill. Op 200m is een click 2cm en as jy die FFP retikuul gebruik is dit nog lekkerder.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: MOA of MIL?
http://2poqx8tjzgi65olp24je4x4n.wpengine.netdna-cdn.com/wp-content/uploads/2013/07/mil-moa-what-the-pros-use-2013-precision-rifle-series1.jpg
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13639
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: MOA of MIL?
Diesel Dog wrote:http://2poqx8tjzgi65olp24je4x4n.wpengine.netdna-cdn.com/wp-content/uploads/2013/07/mil-moa-what-the-pros-use-2013-precision-rifle-series1.jpg
Het jy so stat vir Ftr/Fope ouens?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: MOA of MIL?
Ftr en Fope is meer MOA soos ek verstaan... "teikens is MOA"
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: MOA of MIL?
Ek het orals gesoek maar kry nie stats nie ,ken ook nie die Fclass game nie .Capt. Oblivious wrote:Diesel Dog wrote:http://2poqx8tjzgi65olp24je4x4n.wpengine.netdna-cdn.com/wp-content/uploads/2013/07/mil-moa-what-the-pros-use-2013-precision-rifle-series1.jpg
Het jy so stat vir Ftr/Fope ouens?
DD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: MOA of MIL?
MOA kom vanaf die Bisley skiet met die 303. Min Amerikaanse invloed.
Tydens vaste vergroting teleskope se era het nie SFP en of FFP bestaan nie. Dit het eers gekom met veranderbare vergroting.
Ek kon my teleskoop maklik instel met MOA en het nie sommer weer aan hom gestel met die ammunisie wat ek gebruik het nie.
Ek het beter bekruip as vandag se jagters en het baie min lang gooie gebruik om my biltong te kry.
Slimfone was bietjie kort in voorraad en die meesters het wind en mirage in klieks geken.
My betoog bo is bloot om te se dat geskiedenis het ons voorliefde vir MOA bepaal.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br