6mmBRX met ligter Ghoens
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
6mmBRX met ligter Ghoens
Ek wonder of daar manne is met 6mm BRX ondervinding wat my kan vertel hoe hierdie tipe dop met ligter koe?ls sal vaar? Hoeveel meer spoed sal ek uit 'n BRX vs. 'n BR standaard (in die 6mm kaliber, natuurlik) kry, as ek 70gr Sierra Blitzkings deur 'n 1 op 12 draai loop skiet? Is daar enige voordeel in die effe groter dop kapasiteit wat 'n BRX bied? Sal ook graag wil hoor van die voor en nadele tussen die BRX en die Standaard BR.
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: 6mmBRX met ligter Ghoens
Lyk my ek gaan lank wag vir 'n antwoord hier??
Is daar dalk iemand wat my met 'n teoretiese antwoord hier kan help? Ek weet nie of julle Quick Load - guru's my dalk kan vertel hoeveel ekstra voete per sekonde ek kan verwag uit 'n 6mmBRX gemeet teenoor dit wat ek uit 'n 6mmBR kan kry nie? Ek het die internet probeer, maar oral waar ek soek gee hulle data vir swaarder koe?ls aan. Ek soek die spoed wat ek met 70 greiners uit 'n BRX kan kry asb.
Hoop iemand kan my help?
Louis

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 6mmBRX met ligter Ghoens
Louis
Lees hier.........
http://www.6mmbr.com/gunweek020.html
http://www.6mmbr.com/gunweek062.html
http://www.6mmbr.com/gunweek073.html
Jy moet maar die swaarder koeele se verskillende spoed met mekaar vergelyk en kyk of jy dit dalk kan deurtrek na ligter punte, dink vir Quickload moet dop kapasiteit in greine (water) he om die spoed toename te kan bepaal........
Mooi loop
Francois

- saimportsuplies
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Jan 11, 2011 8:51 pm
Re: 6mmBRX met ligter Ghoens
well ek weet dat jy 4 gr meer in die dop kry en dat leeftyd op loop baie goed is,die ding is , jy skiet hom plus min 3400 vps met n 28 duim loop met 70 gr bk en met 4 gr meer kruit as a normale br.ek sal se die beste een is die een wat jy maklik doppies ens kan kry,die br het net homself al te veel bewys na my sin maar die baas van die gun moet besluit. lekker aand
francois
francois