Page 1 of 1

Bushing size for 25-06 Tikka

Posted: Tue Feb 14, 2017 9:03 pm
by ricus 1
Goeie naand almal. Kan iemand my help ASB. Ek will net weet watter groote bushing moet ek gebruik vir my 25-06 tikka met Lapua doppe. 279 of 281? Eenige hulp sal waardeer word. Groete Ricus

Re: Bushing size for 25-06 Tikka

Posted: Wed Feb 15, 2017 7:45 am
by JPS
Rickus,

Jy gaan jou doppe se nek wand diktes moet meet en gelaaide rondte om die nek area moet meet, van daar kan jy beluit hoeveel nek spanning jy wil hĂȘ en dan besluit op die regte bushing.

Groete

Re: Bushing size for 25-06 Tikka

Posted: Wed Feb 15, 2017 8:04 am
by ricus 1
Baie dankie JPS. Ek sal so maak. Groete