Bushing size for 25-06 Tikka

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
ricus 1
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm

Bushing size for 25-06 Tikka

Post by ricus 1 »

Goeie naand almal. Kan iemand my help ASB. Ek will net weet watter groote bushing moet ek gebruik vir my 25-06 tikka met Lapua doppe. 279 of 281? Eenige hulp sal waardeer word. Groete Ricus
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Bushing size for 25-06 Tikka

Post by JPS »

Rickus,

Jy gaan jou doppe se nek wand diktes moet meet en gelaaide rondte om die nek area moet meet, van daar kan jy beluit hoeveel nek spanning jy wil hê en dan besluit op die regte bushing.

Groete
ricus 1
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm

Re: Bushing size for 25-06 Tikka

Post by ricus 1 »

Baie dankie JPS. Ek sal so maak. Groete
Post Reply