Help met data vir Howa 338 win mag

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Help met data vir Howa 338 win mag

Post by Eight »

Middag manne,

Kan enige iemand my meskien help met herlaaidata vir n Howa 338 win mag.
24 duim loop
Sako doppe
CCI 250 primers
Swift scorocco 210gr punte
S365 kruit

Ook asb watse tpl om inisiele lading uit te werk?

Jul hulp sal baie waardeur word.
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Help met data vir Howa 338 win mag

Post by Eight »

Enige iemand?
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Help met data vir Howa 338 win mag

Post by Jean Marais »

8, jou TPL gaan afhang of jy uit die magasyn wil voer of nie. Indien wel, meet die lengte van die magasynkas, en bepaal daarvolgens jou maks TPL.

Indien laai uit die magasyn nie vir jou 'n moet is nie, bepaal die wapen se optimale kamerlengte, en kyk doe diep die koeël met dit in die dop geset word. Jy moet minstens 1 kaliberdiepte set, of as jy dit regtig moet langer maak, dan nie minder as 80% van kaliber nie.

Dan laai jy so 3 stelle patrone met 'n beginlading van 68, 69 en 70gr S365, meet die spoede, en dan kan QL help om jou geweer se akkuraatheid binne 'n node te vind.

Sterkte
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Help met data vir Howa 338 win mag

Post by Eight »

Ek sien Somchem wys cci200 primers met die s365. Wat sal jul aanbeveel die 200 of 250 magnum primers?

Ook ek lees dat die Sciroccos baie vinnig druk veroorsaak?
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1881
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Help met data vir Howa 338 win mag

Post by Rudi Fischer »

Ek het beter akkuraatheid gekry met CCI200 as met die Fed215
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Post Reply