SAJWV KAMDEBOO PMP GROEPERINGSKIET

Post Reply
Beyers C
Newbie
Newbie
Posts: 32
Joined: Thu Apr 14, 2016 12:20 pm

SAJWV KAMDEBOO PMP GROEPERINGSKIET

Post by Beyers C »

SAJWV KAMDEBOO BIED AAN
PMP GROEPERINGSKIET
ABERDEEN
4 FEBRUARIE
R60 PER TEIKEN

https://www.dropbox.com/home/SAJWV%20oop/sajwv%20admin/werksdokumente%202017/SKIETDAE/PMP%20SKIET?preview=PMP+Skiet.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Beyers C
Newbie
Newbie
Posts: 32
Joined: Thu Apr 14, 2016 12:20 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO PMP GROEPERINGSKIET

Post by Beyers C »

PMP PRO AMM GROEPERINGSKIET OP KAAPSE POORTJE
Saterdag 4 Februarie het die aanbreek van die twee-jaarlikse PMP PROAMM SKIET gesien. Die dag is is geborg deur PMP en WILDMAN.
Ten spyte van ‘n aanvanklike sterk noordweste wind het die skuts baie goed presteer. Met ‘n inskrywing van 34 skuts is daar 171 teikens geskiet en ‘n totaal van 662 (slegs 2 misfires, skut erken geweer se slot is vuil) skote is gevuur. Die PMP en PRO AMM ammunisie het bewys dat die ‘n hoeë gehalte Suid-Afrikaanse produk is.
Die uitslae van die dag is as volg:
Junior:
1. Lucas Lategan met ‘n .222 en 55 grein koeëls met ‘n groepgrootte van 33.37 mm
Dames:
1. Carol Cronje .308 168 gr 16.77 mm
2. Carol Cronje .308 168 gr 20.96 mm
3. Olive Kleu .223 55 gr 28.28 mm
Ope klas:
1. Johan Dorfling .308 168 gr 11.86 mm
2. Basson Kruger jnr .375 300 gr 13.47 mm
3. Coenie Lategan .222 55 gr 15 mm
4. Tonie de Wet .308 150 gr 15.42 mm
5. Niel Blom .308 168 gr 16.27 mm
6. Niel Blom .308 168 gr 16.44 mm
7. Carol Cronje .308 168 gr 16.77 mm
8. Willie Pienaar .308 150 gr 17.54 mm
9. Coenie Lategan .222 55 gr 18.35 mm
10. Henry van der Merwe 7x64 150 gr 18.87 mm
Pryse van PMP en Wildman is aan die kaliberwenners en klaswenners gegee. Baie geluk aan al die deelnemers en in besonder die wenners.
Die volgende skietkompetisie wat SAJWV Kamdeboo aanbied is die SAJWV STREEK- en PRESIDENTSKIET op 25 Maart op Kaapse Poortje, Aberdeen.
Post Reply