Regtig!
Posted: Tue Jan 31, 2017 10:27 am
Ek is besig om CV's deur te gaan vir 2 drywer poste oop hier by my.
Die een CV is impressive - die ou was al alles en orals van Excavator Operator tot Building Renovator.
Onder andere een van sy gelyste experiences lees as volg: "Bride Laying and blastering"
Ai Gatiep....