Ek is besig om CV's deur te gaan vir 2 drywer poste oop hier by my.
Die een CV is impressive - die ou was al alles en orals van Excavator Operator tot Building Renovator.
Onder andere een van sy gelyste experiences lees as volg: "Bride Laying and blastering"
Ai Gatiep....
Regtig!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Regtig!
Dus nie net Gatiep nie! Moet iets in die water wees daar by julle!FHM wrote:Ek is besig om CV's deur te gaan vir 2 drywer poste oop hier by my.
Die een CV is impressive - die ou was al alles orals van Excavator Operator tot Building Renovator.
Onder andere een van sy geluste experiences lees as volg: "Bride Laying and blastering"
Ai Gatiep....
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Regtig!
BKSM!Gawie(13mm) wrote:Dus nie net Gatiep nie! Moet iets in die water wees daar by julle!FHM wrote:Ek is besig om CV's deur te gaan vir 2 drywer poste oop hier by my.
Die een CV is impressive - die ou was al alles orals van Excavator Operator tot Building Renovator.
Onder andere een van sy geluste experiences lees as volg: "Bride Laying and blastering"
Ai Gatiep....![]()
![]()
![]()
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD