Bed van aluminium kolf

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Bed van aluminium kolf

Post by emdebeer »

Ek het aangeneem dat dit nie nodig is om n aluminium kolf (Warrior Chassis) te bed nie maar het vandag gelees dat metaal op metaal pas nie bevorderlik is vir akkuraat skiet nie. Die ou wat die boek geskryf het sê dit is belangrik om n aluminium kolf te bed vir optimale akkuraatheid. Ek sal graag wil hoor wat die gevoel hieroor is voordat ek begin epoksie meng!
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Bed van aluminium kolf

Post by Gian_dP »

Die toleransies met vervaardiging is gewoonlik nie so klein nie, dus kan daar steeds speling wees. Meng maar!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: Bed van aluminium kolf

Post by emdebeer »

Gian_dP wrote:Die toleransies met vervaardiging is gewoonlik nie so klein nie, dus kan daar steeds speling wees. Meng maar!
Dankie Gian. Dit is jammer, gaan n morsige spul wees!
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Bed van aluminium kolf

Post by Gian_dP »

Morsig, maar hopelik die moeite werd.Lees ook Piet Breedt se draad

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=32636
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Post Reply