Beginner jagter "Help asb"
Posted: Sat Aug 06, 2011 12:54 pm
Goeie dag almal...
Ek weet daar is reeds n topic oor beginers, maar kon dit nou nie opspoor nie.
Ek wil begin deur te se dat ek alle hulp nodig het wat ek kan kry, en ek dink nie daar is n beter plek as die om dit te ontvang nie.
Hierdie is wel my eerste keer wat ek saam gaan gesels, maar lees al die forum se posts van Februarie af.
Ek is n student en soos almal weet dit is nie goedkoop nie. Ek het besluit om te begin help met die probleem diere en het reeds met JB gaan gesels en ook met Hein.
Nou wil ek net be se, ek doen dit nie vir geld nie, maar eerder as n passie, maar as daar n geldjie is om te maak, dan is dit net n bonus.
Ek wag nog vir my vuurwapen lisensie, maar behoort darm nie meer te lank te wag nie (Mens weet ook nooit). Het aansoek gedoen op n .270 en n.338 Wil graag weet, is die .270 kiliber nie dalk te groot nie, en met watter gr sal julle aanbeveel moet ek lood gooi? Ek herlaai nie self nie... (Sukkel my g@t af
) Wil ook weet watter scope julle sal aanbeveel... Is bereid om tot so R6000 te betaal..
Het reeds n bakkie gekry, nou nie van die mooistes nie, maar sal die werk kan doen, wil hom graag laat oor spray. Het gedink ek wil dit cammo maak, maar weet nie so mooi nie. Enige hulp rondom dit? Het iewers gelees dat die bakkie n donker kleur moet wees.
Wil ook begin kursusse bywoon, as daar is laat weet asb.
Dankie. lekker dag..