25-06 of 22-250
-
ablm468
25-06 of 22-250
Ek het bietjie op die web gelees oor die twee kalibers. Die 22-250 is vinniger as die 25-06 maar skiet 'n ligter punt, dit lyk asof die 25-06 'n beter keuse is vir kleinwild en medium tot blesbok groote wild.
Die Maks spoed volgens Wikipedia is 3230fps met 'n 100gr punt en mens kan tot 120 gr punt gebruik. Op die ander kant kan die 22-250 'n 55gr punt teen 3786fps lanseer. Dit maak vir 'n baie platter trajek.
Wat is die kenners se mening?

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 25-06 of 22-250
Die .22 senterslag gewere is 'n Amerikaanse ontwikkeling om hul ongediertes mee te skiet. Die ligte terugslag, plat trajek en akkuraatheid is wat hulle gesoek het.
Ek weet nie van ander lande waar die' gewere so baie soos in SA vir die jag van eetbare spesies gebruik word nie. Ons is lyk my redelik uniek in daardie opsig. SA Jagters het vir jare vasgebyt en slegs 6mm en groter as werklike jagkalibers beskou en laat gebruik vir oefeninge wat jag simuleer. Alle senterslag wapens word nou egter erken vir die skietoefeninge.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 25-06 of 22-250
Driepoot
Kontak vir Geno. Daar is nie 'n man op die forum wat jou meer kan leer van 'n 25-06 as hy nie.
En as hy klaar is met jou sal jy oortuig wees, dit kan ek jou verseker!
Groetnis
Ponkie
Kontak vir Geno. Daar is nie 'n man op die forum wat jou meer kan leer van 'n 25-06 as hy nie.
En as hy klaar is met jou sal jy oortuig wees, dit kan ek jou verseker!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: 25-06 of 22-250
25-06!!! Baie beter all rounder en wind speel ook nie so groot rol soos n 22-250 nie..
As jy n geweer soek vir Jakkals skiet aleenlik of springbokke oes in die nag, is 22-250 jou antwoord.
Maar net my mening!
Ek wag vir my license op die 25-06, al baie opgewonde!
As jy n geweer soek vir Jakkals skiet aleenlik of springbokke oes in die nag, is 22-250 jou antwoord.
Maar net my mening!
Ek wag vir my license op die 25-06, al baie opgewonde!
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 25-06 of 22-250
Ek weet byna niks van springbokke oes nie maar sou nie 'n 22-250 aanbeveel nie. Jy gan sy loop te vinnig uitskiet. Hier sou 'n 223R beter werk?
Vir jou gebruik sou ek ook eerder die 25-06 aanbeveel (of dalk 'n 243Win ...
)
Vir jou gebruik sou ek ook eerder die 25-06 aanbeveel (of dalk 'n 243Win ...
- tau
- Hero Member

- Posts: 3969
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 25-06 of 22-250
Hansman ek het bietjie met Wouter Roets gepraat aangesien hy altwee het en ek stem vir die 25-06. Hy het my egter oortuig my .243 win is nie so useless soos ek dink nie.
Ek het wel baie gelees en voel dat die 25-06 is beter as die 22-250, maar nie heeltemal dieselfed tipe roer nie. As jy oespanne in die Kalahari vra dan glo hulle net in die 22-250.
Voorspoed en kies darem so bietjie met die hart ook dit maak die ervaring van herlaai en skiet ook lekker.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Hunter xxx
Re: 25-06 of 22-250
Baie Mooi Foxsie dan kan jy die ou 308 in die kas pak HaHafoxripper wrote: 25-06!!! Baie beter all rounder en wind speel ook nie so groot rol soos n 22-250 nie..
As jy n geweer soek vir Jakkals skiet aleenlik of springbokke oes in die nag, is 22-250 jou antwoord.
Maar net my mening!
Ek wag vir my license op die 25-06, al baie opgewonde!
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: 25-06 of 22-250
Gaan vir die 25-06 Hansman, alhoewel die .22-250 nie terug hoef te staan nie is die 25-06 net 'n baie meer betroubare kaliber op daai klas van wild as jy lyfskote skiet!
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 25-06 of 22-250
Byde die vyf en twintug nul kwes en kruppel twee vyftig is goeie kalibers, die kleiner een is net n beter wildoes maw kopskoot en plaagdier kaliber as die groter een dus sal ek vir jag doeleinder eerder die nul kwes vat, die voordeel van hom is natuurlik dat hy selfs vir groter tipes wild sal werk, jy noem nie of jy nog ander gewere in ander kaliber het nie so ek neem aan dis jou eerste geweer, kyk ook na die 270 wat uitstekend is vir die tipe werk.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Hunter xxx
Re: 25-06 of 22-250
Hansman
Ek kan net een ding se as jy n 22-250 geleer het dink ek skiet jy alles met hom.
Ek oefen nog met my 22-250 (Soos n vriend van my gese het)
As die wind waai drink dan liewers n bier of twee

Ek dink altwee is baie goeie cal om mee te skiet.
Huter xxx

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: 25-06 of 22-250
Hansman, net een probleem met beide die kalibers wat jy noem. Nie een kom uit in 6mm nie! Maar verder is hulle seker oraait as jy later weer wil koop. 
Mooikies
Louis
Mooikies
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 25-06 of 22-250
Louis, Mooi man.
Het jy nie ok so.25 daar innie kas nie?
Hhansman ek sal ook se .25-06 aangesien ek ook wag vir liksens.
Sterkte met jou besluit.
Groete
JP
Het jy nie ok so.25 daar innie kas nie?
Hhansman ek sal ook se .25-06 aangesien ek ook wag vir liksens.
Sterkte met jou besluit.
Groete
JP
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: 25-06 of 22-250
Ja nee JPS, ek noem haar (25-06) my "Temperamentele Ou Bitch", MAAR moet s?, ons verstaan mekaar deesdae so bietjie beter. Ons is gedwing om nou meer tyd in mekaar se geselskap deur te bring, terwyl die 243 in is vir sekere modifikasies in die groot stad is.JPS wrote: .... Louis, Mooi man ... Het jy nie ok so.25 daar innie kas nie? ...
Raar om dit seker van my te hoor, maar daar is ook ander kalibers (behalwe die 6mm's) wat 'n springbok en 'n jakkals kan doodkry. Ek probeer maar net s? dat my gunsteling egter 'n 6mm kaliber van 'n soort sal wees.
Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.