custom .22 silencer
Posted: Sun Jan 15, 2017 8:13 am
Hy sal maar oral raas. HV se koeel is mos nie subsonies nie...Armand Steenkamp wrote:Sal by hom n draai moet loop maak. Myne raas maar met HV
Groetnis
Sal vir jou record as ek weer die roertjie gaan skiet.Armand Steenkamp wrote:Sal by hom n draai moet loop maak. Myne raas maar met HV
Groetnis
Dan verstaan ek nie die besighyd lekker nie.... Jy kry knaldemper wat klank meer effektief demp as ander al is hy HV. Net soos enige senterslag demper.Hein M. wrote:Hy sal maar oral raas. HV se koeel is mos nie subsonies nie...Armand Steenkamp wrote:Sal by hom n draai moet loop maak. Myne raas maar met HV
Groetnis
Die KD demp mos die klank van die skoot en nie die geluid wat die koeel maak nie. Teen omtrent 1300vps van die HV, is die koeel vinniger as die spoed van klank, daarom die klapgeluid as dit die loop verlaat.Armand Steenkamp wrote:Dan verstaan ek nie die besighyd lekker nie.... Jy kry knaldemper wat klank meer effektief demp as ander al is hy HV. Net soos enige senterslag demper.Hein M. wrote:Hy sal maar oral raas. HV se koeel is mos nie subsonies nie...Armand Steenkamp wrote:Sal by hom n draai moet loop maak. Myne raas maar met HV
Groetnis
Groetnis