custom .22 silencer

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

custom .22 silencer

Post by ruaanb »

Ek deel met julle my goeie vriend Marco se custom .22 silencer.

https://youtu.be/JtzipLgtuj8
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: custom .22 silencer

Post by joe rocket »

Baie netjies is dit nou jou lang plaas roer? :laugh:
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: custom .22 silencer

Post by ruaanb »

sjuut
kwela
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 77
Joined: Wed May 08, 2013 7:37 pm

Re: custom .22 silencer

Post by kwela »

Baie nice
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: custom .22 silencer

Post by Armand Steenkamp »

Lekker man! Subsonics?

Groetnis
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: custom .22 silencer

Post by ruaanb »

jip maar is nie veel harder met 'n HV of SV nie.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: custom .22 silencer

Post by Armand Steenkamp »

Sal by hom n draai moet loop maak. Myne raas maar met HV

Groetnis
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: custom .22 silencer

Post by Hein M. »

Armand Steenkamp wrote:Sal by hom n draai moet loop maak. Myne raas maar met HV

Groetnis
Hy sal maar oral raas. HV se koeel is mos nie subsonies nie...
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: custom .22 silencer

Post by ruaanb »

Armand Steenkamp wrote:Sal by hom n draai moet loop maak. Myne raas maar met HV

Groetnis
Sal vir jou record as ek weer die roertjie gaan skiet.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: custom .22 silencer

Post by Armand Steenkamp »

Hein M. wrote:
Armand Steenkamp wrote:Sal by hom n draai moet loop maak. Myne raas maar met HV

Groetnis
Hy sal maar oral raas. HV se koeel is mos nie subsonies nie...
Dan verstaan ek nie die besighyd lekker nie.... Jy kry knaldemper wat klank meer effektief demp as ander al is hy HV. Net soos enige senterslag demper.

Groetnis
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: custom .22 silencer

Post by Hein M. »

Armand Steenkamp wrote:
Hein M. wrote:
Armand Steenkamp wrote:Sal by hom n draai moet loop maak. Myne raas maar met HV

Groetnis
Hy sal maar oral raas. HV se koeel is mos nie subsonies nie...
Dan verstaan ek nie die besighyd lekker nie.... Jy kry knaldemper wat klank meer effektief demp as ander al is hy HV. Net soos enige senterslag demper.

Groetnis
Die KD demp mos die klank van die skoot en nie die geluid wat die koeel maak nie. Teen omtrent 1300vps van die HV, is die koeel vinniger as die spoed van klank, daarom die klapgeluid as dit die loop verlaat.
Post Reply