Groot eland, rekord boekke.
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Groot eland, rekord boekke.
Skat die een!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Truvelloman on Thu Aug 04, 2011 2:08 pm, edited 1 time in total.
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Groot eland, rekord boekke.
kom manne try bietjie, julle sal geskok wees
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Groot eland, rekord boekke.
charl lyk of hulle hom langer gemaak het daar sit die lasplek en die tape nog hehehe

ernstig nou ek skat so 44-46"
ernstig nou ek skat so 44-46"
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Groot eland, rekord boekke.
kyk op napha se site oner hulle top 10 lyste, is daar n pretorius hy is nr 1, dit is die een, hy is 300cm in totaal
dis albei lengtes en albei duktes saam getel, jamr vir my taal mar dis moer groot!
daai horings is so 26 cm in omtrek, maak bietjie die somme dan sal jy sien wat ek bedoel, daai is net nie sy cape nie, en dit was n redelikke jong bul nog
dis albei lengtes en albei duktes saam getel, jamr vir my taal mar dis moer groot!
daai horings is so 26 cm in omtrek, maak bietjie die somme dan sal jy sien wat ek bedoel, daai is net nie sy cape nie, en dit was n redelikke jong bul nog
