Ek is opsoek na draadspan kontrakteurs/werkers in die Kimberely, Boshoff, Warrenton omgewing.
Het bestaande jakkals drade wat verwaardloos is en wil nuwe grond drade en voetsif insit, wil ook krag onder om sit.
Die werk hou my huidiglik so besig en my draadwerk skills is bitter stadig dat ek maar iemand moet kry om my te help.
kyk na so 5 +/- 80hektaar kampe ek wil eers buite drade regmaak en dan binne drade ook.
Enigste manier om Jakkels te beheer is om te weet hy kan nie vir jou weg hardloop nie.
