Daniel Defence

Anything to do with SemiAutomatic Firearms will go here/Enigeiets met vuurwapens wat self herlaai hoort hier
Post Reply
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Daniel Defence

Post by Heinds »

Dagse Menere,

Wat is julle opinie oor die Daniel Defence gewere asb?

Groete
WILDCARD
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm

Re: Daniel Defence

Post by WILDCARD »

Nog nooit self een hanteer nie maar nog net goeie goed gelees van hom.

Top gehalte.
Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Daniel Defence

Post by Arnold »

As die prys nie n probleem is nie glo ek jy sal tevrede wees. Na watse model kyk jy?

Ek wou een koop maar die prys was hoog. Vir minder as die prys van 'n DD het ek nou 'n uitgepimpde AR15 wat loop soos stroop.
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Daniel Defence

Post by Heinds »

Arnold wrote:As die prys nie n probleem is nie glo ek jy sal tevrede wees. Na watse model kyk jy?

Ek wou een koop maar die prys was hoog. Vir minder as die prys van 'n DD het ek nou 'n uitgepimpde AR15 wat loop soos stroop.
Hi Arnold,

Ek het gekyk na die V7. Lees ook net goeie goed van hom onder die hands-on reviews.

Vertel bietjie van jou setup en prys?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Daniel Defence

Post by Arnold »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170109/fc96fc884bf5ee851e870a7a41b529e6.jpg

Ek het toe 'n Colt 6721 gekoop (swaar loop met 9 twist)
UTG keymod rail
Geissele SD-E sneller
Raptor charging handle
Daniel Defense kolf en grip (grip gaan ek vervang met n BCM mod3)
AD Tactical muzzle brake

Prys met als draai seker hier by R35k

Behalwe vir fabrieks ammo skiet ek n 69gr Nosler CC teen 2800fps met heel aanvaarbare akuraatheid.
marthinus100
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am

Re: Daniel Defence

Post by marthinus100 »

Ek weet ek wil een he, n ddm4v11pro. Al wat tussen ons staan is die prys. Baie goeie gewere, nog nooit iets sleg gehoor nie.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Daniel Defence

Post by Heinds »

marthinus100 wrote:Ek weet ek wil een he, n ddm4v11pro. Al wat tussen ons staan is die prys. Baie goeie gewere, nog nooit iets sleg gehoor nie.
Ja die pro is great met sy Geiselle 3 gun trigger. Prys op daai outjie is seker so 45k. Jy kan standaard V11 koop maar met al die verbeterings kom jy by dieslfde prys uit indien nie meer nie.
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Daniel Defence

Post by Heinds »

Arnold wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20170109/fc96fc884bf5ee851e870a7a41b529e6.jpg

Ek het toe 'n Colt 6721 gekoop (swaar loop met 9 twist)
UTG keymod rail
Geissele SD-E sneller
Raptor charging handle
Daniel Defense kolf en grip (grip gaan ek vervang met n BCM mod3)
AD Tactical muzzle brake

Prys met als draai seker hier by R35k

Behalwe vir fabrieks ammo skiet ek n 69gr Nosler CC teen 2800fps met heel aanvaarbare akuraatheid.

Ja hy lyk baie mooi Arnold ek moet dit vir jou gee. Hoe is hy met voering en storings? Ek hoor party mense kla dat die colts nie die goedkoper ammo en steelcase ammo so lekker skiet nie en partykeer stoor. As jy self laai is dit seker nie probleem nie. Jy laat my nou bietjie dink.... ??? Lekker ding van AR is dat hy soos lego is.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Daniel Defence

Post by Arnold »

Ek het nognie regtig substandaard ammo geskiet nie. PMP en Singapore milsurp saam met my eie herlaaide rondtes.

Daar is nou seker so 600-700 rondtes geskiet en ek het die geweer nog nooit skoongemaak nie ... nog nie een probleem nie.

As jy n DD kan/wil kry is dit great en moenie dat iemand jou stop nie. Vir die bietjie wat ek skiet sal n Stag Arms ook voldoende wees as basis geweer.
User avatar
JGZ
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am

Re: Daniel Defence

Post by JGZ »

As jy die pond het en jy gaan een AR in jou lewe aanskaf sal ek se koop die DD. Ek sien die situasie so: Ek het n Colt gekoop siende ek vir dieselfde prys en selfs goedkoper n goeie AR kon koop en parte kon insit wat ek wou he:

Colt LE6920 M4 profile loop met 1/7 twist
Geissele SDE sneller
ALG EMR V3 rail 15"
Magpul ACS-L stock
Magpul enhanced trigger guard
Vortex AR sparc 2MOA dot
Odinworks adjustable gasblock - nog oppad (le iewers by die poskantoor of customs)
ATXS Raptor ambi chargin handle (weet nie waar dit le nie)

Om en by R42K tot dusver. Dit is wat die V7 en 11 min of meer gekos het toe ek gekoop het. My Colt eet alles wat ek dit voer. Tog is dit nie n DD nie...Eendag...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Daniel Defence

Post by Heinds »

JGZ wrote:As jy die pond het en jy gaan een AR in jou lewe aanskaf sal ek se koop die DD. Ek sien die situasie so: Ek het n Colt gekoop siende ek vir dieselfde prys en selfs goedkoper n goeie AR kon koop en parte kon insit wat ek wou he:

Colt LE6920 M4 profile loop met 1/7 twist
Geissele SDE sneller
ALG EMR V3 rail 15"
Magpul ACS-L stock
Magpul enhanced trigger guard
Vortex AR sparc 2MOA dot
Odinworks adjustable gasblock - nog oppad (le iewers by die poskantoor of customs)
ATXS Raptor ambi chargin handle (weet nie waar dit le nie)

Om en by R42K tot dusver. Dit is wat die V7 en 11 min of meer gekos het toe ek gekoop het. My Colt eet alles wat ek dit voer. Tog is dit nie n DD nie...Eendag...
Ek is jammer, maar daar is min goed so mooi soos 'n mooi AR... A thing of beauty..
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Daniel Defence

Post by Arnold »

Heinds wrote:

Is hulle almal nie maar mooi nie :)
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Daniel Defence

Post by Heinds »

Arnold wrote:
Heinds wrote:
JGZ wrote:As jy die pond het en jy gaan een AR in jou lewe aanskaf sal ek se koop die DD. Ek sien die situasie so: Ek het n Colt gekoop siende ek vir dieselfde prys en selfs goedkoper n goeie AR kon koop en parte kon insit wat ek wou he:

Colt LE6920 M4 profile loop met 1/7 twist
Geissele SDE sneller
ALG EMR V3 rail 15"
Magpul ACS-L stock
Magpul enhanced trigger guard
Vortex AR sparc 2MOA dot
Odinworks adjustable gasblock - nog oppad (le iewers by die poskantoor of customs)
ATXS Raptor ambi chargin handle (weet nie waar dit le nie)

Om en by R42K tot dusver. Dit is wat die V7 en 11 min of meer gekos het toe ek gekoop het. My Colt eet alles wat ek dit voer. Tog is dit nie n DD nie...Eendag...
Ek is jammer, maar daar is min goed so mooi soos 'n mooi AR... A thing of beauty..
Is hulle almal nie maar mooi nie :)
Feite!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Daniel Defence

Post by Ranger »

A little late to the party but if I was looking at a new AR with a budget for bare rifle of R42k (judging by previous posts here), I'd be calling Hailstorm and getting a price on a BCM. I know they have or were going to order in a batch and their budget price for one of these http://bravocompanymfg.com/specificatio ... cision.php was R44k. Not sure if that's changed. BCM rates far higher in my books than DD, in fact, I would choose that one above any other.

Otherwise buy a cheaper AR to start with and kit it out as you feel like it. Stag Arms, S&W, Colt to name a few. Geissele trigger, UTG or ALG rail, BCM or Magpul stock and grip, Raptor or BCM charging handle.

Here's my Colt. As it stands here is a fraction over R30k. Trigger and optic next.

http://i161.photobucket.com/albums/t209/claytonvdm/a528af99-746b-4567-9ccd-98577f6d3b71_zpshy6k9pqs.jpghttp://i161.photobucket.com/albums/t209/claytonvdm/251d717f-2434-4a5f-835f-18db59024754_zpsb39gnt8x.jpg
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Post Reply