308 vir ver skiet

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

308 vir ver skiet

Post by emdebeer »

Ek het n 308 Howa met 1:10 twist swaar loop wat ek wil gebruik vir ver skiet. Ek besef dat die meeste ouens sê dat n 308 Win se maksimum afstand omtrent 800m is maar wil graag die meeste maak van hierdie geweer. Ek skiet tans 155gr Lapua of 175 Sierra MatchKing punte en het gemengde sukses op 1200m plus. Kan van die ervare ver skiet ouens asseblief bietjie raad gee in terme van punte en ladings om te skiet? Asseblief ouens, ek raak nou moedeloos! Etienne
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 308 vir ver skiet

Post by Arnold »

Daai afstand is bietjie wyd vir die 308. Ek sou oorgaan na die 185gr Berger Hybrid of OTM met S355 teen so 2600 fps
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 308 vir ver skiet

Post by LUAN »

Ja nee daai is ver die koeels is lankal sub sonies op daai afstand. En jou gun het nie die langste loop. Soos Arnold se kyk na die swaarder koeels 185 of 190gr en met die hoogste bc. Jy sal eers op quickload moet kyk watse koeel jou die hoogste node spoed gaan gee met daardie loop lengte en dan besluit.
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: 308 vir ver skiet

Post by emdebeer »

Arnold wrote:Daai afstand is bietjie wyd vir die 308. Ek sou oorgaan na die 185gr Berger Hybrid of OTM met S355 teen so 2600 fps
Wat is "OTM" Arnold? Ek sien die meeste ouens laai S355 maar vind dit baie makliker om balletjie kruit soos S341 akkuraat af te meet, wat is die nadele van S341 laai? Ek probeer die spoed so knstant moontlik kry, vandaar die vraag oor S341.
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: 308 vir ver skiet

Post by emdebeer »

LUAN wrote:Ja nee daai is ver die koeels is lankal sub sonies op daai afstand. En jou gun het nie die langste loop. Soos Arnold se kyk na die swaarder koeels 185 of 190gr en met die hoogste bc. Jy sal eers op quickload moet kyk watse koeel jou die hoogste node spoed gaan gee met daardie loop lengte en dan besluit.
As ek kyk na die lengte koeels wat my 1:10 loop sal stabiliseer en kruisverwys dit met die hoogste BC dan kry ek die volgende gepaste punte:

Berger 185gr Target Hybrid 1,435" BC 0,576
Berger 175gr Match Boat tail 1,345 " BC?
Hornady 178gr ELD-X 1,420" BC 0.552
Sierra 175gr TIPPED MatchKing 1,384" BC 0.545
Swift 180gr Scirocco Boat Tail Spitzer 1,435" BC 0.520

Ek sukkel egter om hierdie punte in die hande te kry. Enige voorstelle?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 308 vir ver skiet

Post by Arnold »

185gr Berger OTM
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 308 vir ver skiet

Post by Capt. Yoda »

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=171&t=48508

Kyk hier na die 190gr JLK ook, die 185gr Koel wat Arnold van praat is baie gewild met die 308 manne
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: 308 vir ver skiet

Post by emdebeer »

Arnold wrote:185gr Berger OTM
Dankie Arnold!
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: 308 vir ver skiet

Post by emdebeer »

Capt. Oblivious wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=171&t=48508

Kyk hier na die 190gr JLK ook, die 185gr Koel wat Arnold van praat is baie gewild met die 308 manne
Baie dankie, het vir Geno n boodskap gestuur. Weet enige iemand of daar deurlopend JLK punte beskikbaar gaan wees? Ek is effens bekommerd dat ek dalk n klomp moeite doen om ladings te ontwikkel en dat mens dan nie altyd punte kan kry nie.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: 308 vir ver skiet

Post by Heinz Petersen »

FB: Flat Base
High BC FB: High BC Flat Base
BR Column/WEB FB/Euwin FB: Bench Rest Flat Base
BT: Boat Tail
Long Range BT/Juggernaut: Long Range Boat Tail
VLD: Very Low Drag
Hybrid: Combination Secant and Tangent Ogive
Classic Hunter: Short Nose Hybrid
Elite Hunter: Long Nose Hybrid
OTM: Open Tip Match
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 308 vir ver skiet

Post by Diesel Dog »

Daai 1200m plus is vir my n probleem .,daar is n natuurwet wat bepaal dat n mens nie energie kan skep nie.Vir n paar pakkies koeels se geld koop vir jou n 300wm Howa wat die perde krag het om op 1200m die teiken plat te skiet en nie plat te val nie.


DD
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: 308 vir ver skiet

Post by emdebeer »

Heinz Petersen wrote:FB: Flat Base
High BC FB: High BC Flat Base
BR Column/WEB FB/Euwin FB: Bench Rest Flat Base
BT: Boat Tail
Long Range BT/Juggernaut: Long Range Boat Tail
VLD: Very Low Drag
Hybrid: Combination Secant and Tangent Ogive
Classic Hunter: Short Nose Hybrid
Elite Hunter: Long Nose Hybrid
OTM: Open Tip Match
Dankie Heinz!
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: 308 vir ver skiet

Post by emdebeer »

Diesel Dog wrote:Daai 1200m plus is vir my n probleem .,daar is n natuurwet wat bepaal dat n mens nie energie kan skep nie.Vir n paar pakkies koeels se geld koop vir jou n 300wm Howa wat die perde krag het om op 1200m die teiken plat te skiet en nie plat te val nie.


DD
Ek wag vir my Creedmoor en 338 Lapua lisensies wat die doelpale effens sal verskuif. Intussen wil ek net die beste uit die 308 probeer kry. Dit gaan meer oor die bymekaar sit van die teorie en die praktyk. Ek dink die 308 is n uitstekende kaliber vir hierdie doel, juis omdat mens so op die limiete speel.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 308 vir ver skiet

Post by Diesel Dog »

Dit verander die situasie ietwat ,jy is net verveeld en wil net n bietjie speel tot die regte geweer kom.

DD
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: 308 vir ver skiet

Post by emdebeer »

Diesel Dog wrote:Dit verander die situasie ietwat ,jy is net verveeld en wil net n bietjie speel tot die regte geweer kom.

DD
;D ;D ;D Baie goed gestel! En ek wil soveel moontlik hieruit leer. Die 338 gaan maar sy eie limiete hê.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 308 vir ver skiet

Post by Diesel Dog »

emdebeer wrote:
Diesel Dog wrote:Dit verander die situasie ietwat ,jy is net verveeld en wil net n bietjie speel tot die regte geweer kom.

DD
;D ;D ;D Baie goed gestel! En ek wil soveel moontlik hieruit leer. Die 338 gaan maar sy eie limiete hê.

Ja Sonchem se S385

DD
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: 308 vir ver skiet

Post by emdebeer »

Diesel Dog wrote:
emdebeer wrote:
Diesel Dog wrote:Dit verander die situasie ietwat ,jy is net verveeld en wil net n bietjie speel tot die regte geweer kom.

DD
;D ;D ;D Baie goed gestel! En ek wil soveel moontlik hieruit leer. Die 338 gaan maar sy eie limiete hê.

Ja Sonchem se S385

DD
Ek hoor die ouens laai B12.7? Maar dit is later se probleem. Nou eers hierdie 308 uitsorteer. Image

Sent from my SM-N910F using Tapatalk
Post Reply