Temperatuur en ES
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Temperatuur en ES
Naand mense.
Ek soek graag bietjie kennis by iemand.
Sover as wat temperatuur en ES gaan: Waneer jy daai bree band ''sweetspot'' soek verstaan ek dat jou spoed nooit konstant kan wees met temperatuur verskille nie, maar kan jou ES dieselfde bly as jy werklik op 'n mooi node is?
Kom ons se byvoorbeeld: As dit 18'C is en jy skiet teen 2790vps is jou akkuraadheid goed, maar jou ES nie wonderlik nie.
Met dieselfde lading skiet jy dan op 'n warm dag en die spoed is dan 2860vps met 'n baie lae ES en die akkuraadheid is net so goed.
Kan dit dan beteken dat jou lading miskien 'n xtra bietjie dryfmiddel kort m.a.w. dat jy net kort van jou werklike sweetspot is of hoe lees 'n ou so situasie?
Ek sal graag wil hoor wat julle dink
Lekker aand

.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Temperatuur en ES
Die akkurate nodes kan as 'n band van so 50-80 vps gesien word. Hoe breër die band hoe makliker is dit om 'n lading te ontwikkel. Doen jy lading ontwikkeling in die somer moet jy die hoogste spoed soek wat werk. Met koeler temperatuur in die winter daal die spoed en hopelik is dit dan nog binne die strek van die node. Vir winter ontwikkeling moet jy dan die laagste spoed soek om te werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Temperatuur en ES
Behoort jou ES min of meer dieselfde te bly ongeag of jy in die winter of somer skiet as jy werklik op jou sweetspot is?
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Temperatuur en ES
'n Klein ES is nie noodwendig aan 'n node gekoppel nie en hang van konstante herlaaitegniek af. Dopvolumes, doplengtes, ladings, nekgreep, koeëlgewig ens moet so naby as demmit dieselfde wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Temperatuur en ES
Ek dink ek mis iets Oom.
Ek laai presies dieselfde lading en in die oggend vroeg is my temperatuur laer, maar konstant met nie 'n baie goeie ES nie.
In die middag is my spoed hoer met 'n goeie ES (6VPS).
Meer as 1 keer getoets en die akkuraadheid bly dieselfde.
Ek laai presies dieselfde lading en in die oggend vroeg is my temperatuur laer, maar konstant met nie 'n baie goeie ES nie.
In die middag is my spoed hoer met 'n goeie ES (6VPS).
Meer as 1 keer getoets en die akkuraadheid bly dieselfde.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Temperatuur en ES
Chrony lesings is meer konstant in die middel van die dag weens die posisie van die son. Dit kan die hoër ES in die oggend verklaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Temperatuur en ES
O.k.
Dankie Oom. Ek sal dit so gaan toets
Dankie Oom. Ek sal dit so gaan toets
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Temperatuur en ES
Hoe ver skiet jy? JY gaan nie die verskil in ES op 100 of 200m regtig sien nie
Wat ek al gesien het is hoe nader n lading aan 60k psi gaan (al is dit op QL se node) hoe snaakser reageer die kruit en meeste van die tyd is my ES hoer en nie konstant nie. Ek het een geweer wat dit nie doen nie maar ek skiet hom ook met 385 so dit kan dalk die verskil wees. Met 365 en 335 is dit verseker so in my gewere, in my SLR is my ES oor 20 skote nie hoer as 6fps soos ek hom nou skiet nie (teen 53k psi) maar wanner ek hom warm maak en op stoot na so 60k toe is die ES all over the place. Wat dit beteken weet ek nie maar as jou lading dalk aan die hoe kant van die spektrum is kan die temp n verskil aan ES maak as dit soos in my gewere werk sodra ek naby 60k psi druk kom.

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Temperatuur en ES
Wat baie manne nie besef nie is dat die verhouding tussen spoed en temperatuur nie liniêr is nie, maar wel eksponensieël wanneer die temperatuur begin hoog word (bokant 25ºC)
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Temperatuur en ES
Ek het Dinsdag my eerste gong op 900m geslaan en ek hoop om verder te skiet.
gebruik ook S385 in my .338 Lapua