Page 1 of 42

Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 12:12 pm
by Geno
Op die spel vandag is die volgende:
1x Ammo tray
1x G&G keps
1x Terminator .30cal 14x1mm suppressor wat al effens gebruik en misbruik is. Dink ek het al iets doodgeslaan met hom.
1x Howa kort aksie bottom metal en 2x magasyne. Dis die Legacy kits.
10 skoot .243/.308 magasyn en 'n 5 skoot .22-250 magasyn.

Image

Hier is die reels:
Sit iets op wat jy nie meer gebruik nie ter waarde van watookal (nou nie Loftus seisoenkaartjies nie asb. Ons soek proper pryse), en die pakkie is joune.
Iemand anders sit weer iets op om jou pakkie te kry, en so gaan ons aan.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 12:26 pm
by bishop3006
Geno, ek stel belang in die ammo tray en die suppressor asb. Jammer ek weet die keps is jou trots maar ek het miljuisende van die goed maar dra dit nou nie juis dat 'n mens sal agterkom nie. Sou jy my die gee kan die ander beskikbaar wees vir iemand wat dit kan gebruik.

Ek is nie by die huis vir fotos nie maar daar lĂȘ 'n FN/R1 magasyn en ek dink twee of dalk drie .22 magasyne wat ek nie weet wat dit is nie. Ek kan vanaand fotos posit - kom net nooit uit om dit te plaas nie. Verbeel my daar is nog iets maar kan nie nou onthou wat nie.

Jy besluit of dit voldoende is - ek sal dit in elk geval plaas.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 12:32 pm
by Frederik
Bishop as die .22 magasyne dalk op die bruno 's pas sal ek beslis daarin belangstel.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 12:37 pm
by Geno
Frederik wrote:Bishop as die .22 magasyne dalk op die bruno 's pas sal ek beslis daarin belangstel.
Sit iets op wat jy skenk vir die volgende ou. Dis die idee van die thread.
bishop3006 wrote:Geno, ek stel belang in die ammo tray en die suppressor asb.
Goed. Ek split dan die pakkie.
1x G&G pet met n bottom metal en 2 mags dan vir die volgende ou wat iets wil skenk.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 12:42 pm
by Supacow
Ek sal n rcbs carbide 9Luger diestel (seater en fl die) hier plaas te ruil vir Supersous ><)

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 12:56 pm
by Gideon@1
"1x G&G pet met n bottom metal en 2 mags dan vir die volgende ou wat iets wil skenk"

Ek sal dit graag wil neem indien dit sal werk vir 'n Howa 204.

My pakkie:
1 x Pacific Die set vir .270 Win
150 tot 200 PMP 300 Win Mag doppe wat anneal is (Gem so 4 keer geskiet)

Sal die genoeg wees?

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 1:07 pm
by Geno
Gideon@1 wrote:"1x G&G pet met n bottom metal en 2 mags dan vir die volgende ou wat iets wil skenk"

Ek sal dit graag wil neem indien dit sal werk vir 'n Howa 204.

My pakkie:
1 x Pacific Die set vir .270 Win
150 tot 200 PMP 300 Win Mag doppe wat anneal is (Gem so 4 keer geskiet)

Sal die genoeg wees?
Die bottom metal sal pas, maar jy sal .204/.223 magasyne moet kry. So R500 elk as ek moet skat.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 1:11 pm
by Gideon@1
Baie dankie Geno.

Ek gaan dan eerder die deal moet laat verbygaan.

Ek onttrek die 300 Win Mag doppe.

Die Pacific 270 Die set bly as 'n "Pay it forward"

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 1:16 pm
by Supacow
Gido hier deponeer ons ons onttrek nie
Toegegee soms moet n man onttrek

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 1:42 pm
by JacquesT (Stompe)
Geno wrote:
Gideon@1 wrote:"1x G&G pet met n bottom metal en 2 mags dan vir die volgende ou wat iets wil skenk"

Ek sal dit graag wil neem indien dit sal werk vir 'n Howa 204.

My pakkie:
1 x Pacific Die set vir .270 Win
150 tot 200 PMP 300 Win Mag doppe wat anneal is (Gem so 4 keer geskiet)

Sal die genoeg wees?
Die bottom metal sal pas, maar jy sal .204/.223 magasyne moet kry. So R500 elk as ek moet skat.
Ek sal daai keps en bottom metal met mags vat, ek sal 'n groot ram silloutte in gooi.
En dan ook 1x150mm en 1x200mm gong wat so chip of 2 weg het wat ek nie kan verkoop nie as 'n 2de aanbieding.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 1:48 pm
by Supacow
Ek sal daai gonge en ram neem inruil vir die supersous

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 1:51 pm
by Geno
Nice man Jacques!
Laat weet waarheen stuur ek jou goed.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 2:31 pm
by bishop3006
Nou wat is die "supersous"? Smaak my ek is alweer agter die tyd hier...

Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 2:52 pm
by BeesBreet
Ek het n Howa hogue kort aksie kolf, die kolf was aan my gestuur mahala in n oomblik van nood deur JungleJulian wat ek net deur die forum ken. Ek soek niks nie, ek stuur hom aan vir die volgende ou wat hom nodig het, op my onkoste...

Hy sal werk op die dikloop...

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 3:02 pm
by joe rocket
Ek het n honderd of tweehonderd. 38 special lood koele mahala.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 3:47 pm
by wlm
BeesBreet wrote:Ek het n Howa hogue kort aksie kolf, die kolf was aan my gestuur mahala in n oomblik van nood deur JungleJulian wat ek net deur die forum ken. Ek soek niks nie, ek stuur hom aan vir die volgende ou wat hom nodig het, op my onkoste...

Hy sal werk op die dikloop...
Bees
El sal die kolf neem. Sal so lank kyk wat ek het om aan te pass.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 3:49 pm
by BeesBreet
wlm wrote:
BeesBreet wrote:Ek het n Howa hogue kort aksie kolf, die kolf was aan my gestuur mahala in n oomblik van nood deur JungleJulian wat ek net deur die forum ken. Ek soek niks nie, ek stuur hom aan vir die volgende ou wat hom nodig het, op my onkoste...

Hy sal werk op die dikloop...
Bees
El sal die kolf neem. Sal so lank kyk wat ek het om aan te pass.
Reg so, tref reelings by nul72 vyf26 drie833

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 3:55 pm
by joe rocket
Koele gaan na Viking.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 4:00 pm
by Viking
Dankie Joe!

Ek het so 10 foamelite reloading trays wat 'n baas soek - sonder die doppe!

Sal pos (gewone pos) op my koste - wie ookal dit nodig het!
20151020_101908.jpg

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 4:10 pm
by DriesdlR
Geno skryf:

1x G&G pet met n bottom metal en 2 mags dan vir die volgende ou wat iets wil skenk.

Sien nou dis klaar geneem..

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 4:55 pm
by pietbak
Hiers nog 'n pakkie.
Smart reloader hand primer.
Lee Auto disk powder measurer
.243 Bullet seating dies//uploads.tapatalk-cdn.com/20161206/abb89c16ba60ae53056022158bd9e2f9.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161206/214d7054feb50019acf669623e531216.jpg

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 6:39 pm
by wlm
Bees
El sal die kolf neem. Sal so lank kyk wat ek het om aan te pass.[/quote]

Reg so, tref reelings by nul72 vyf26 drie833[/quote]
Ek sal jou n SMS stuur.
27 x 95 gr HPBT Sierra en 25 x 100 gr Nosler partition
Sal aflewer in die kaap of jy betaal posgeld.
08vier 59twee 7474

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 7:08 pm
by junglejulian
@BeesBreet
As ons die kolf weer tot by my kan kry sal ek hom die 25e Desember op Williston kan aflaai.Anders kan jul hom direk Courier/Pos as dit makliker gaan wees.
Ek is die naweek op Reitz/Tweeling.as jy miskien n lift soontoe het.

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 7:11 pm
by BeesBreet
junglejulian wrote:@BeesBreet
As ons die kolf weer tot by my kan kry sal ek hom die 25e Desember op Williston kan aflaai.Anders kan jul hom direk Courier/Pos as dit makliker gaan wees.
Ek is die naweek op Reitz/Tweeling.as jy miskien n lift soontoe het.
Sal kyk wat ons kn doen

Re: Pay it forward

Posted: Tue Dec 06, 2016 7:48 pm
by Arnold
JacquesT (Stompe) wrote: Ek sal daai keps en bottom metal met mags vat, ek sal 'n groot ram silloutte in gooi.
En dan ook 1x150mm en 1x200mm gong wat so chip of 2 weg het wat ek nie kan verkoop nie as 'n 2de aanbieding.
Ek sal die Ram vat as hy nog beskikbaar is. Sal nou nou iets opsit, gaan net gou bietjie in my kas krap.