Hallo manne,
Ek het my ddm4 nou vir sy eerste uitstappie gevat, maar die sneller voel soos twee stukke skuur papier wat teen mekaar skaaf. Kan mens bietjie aan hom laat werk of is dit beter om n "after market" een te kry en wie hou sulke items aan?
Groete
AR Sneller
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: AR Sneller
Ek is seker jy sal aan hom kan laat werk. S&O hou van die aftermarket snellers aan ... Geissele is n topklas sneller en kos topklas geld 
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: AR Sneller
Polish hom self en spandeer eerder geld op ammo, mags en optics.
-
GVC86
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Re: AR Sneller
+1000Plaashaas wrote:Polish hom self en spandeer eerder geld op ammo, mags en optics.
En onthou dis n AR en nie n bench rest geweer nie so die sneller sal nooit so goed wees nie. Kan nie oor die geiselle praat nie, geen ondervinding daarmee nie.
Sent from my SM-J110F using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: AR Sneller
Dit hang seker af watse sneller en waarvoor jy die AR gaan gebruik. Ek het n Geissele SD-E op my geweer en dit is verseker nie dieslfde as die Jewell op my slotaksie nie. Met die Geissele se geld kan jy egter 1000 rondtes koop om mee te oefen. Die 1000 rondtes is dalk n beter koop?GVC86 wrote:+1000Plaashaas wrote:Polish hom self en spandeer eerder geld op ammo, mags en optics.
En onthou dis n AR en nie n bench rest geweer nie so die sneller sal nooit so goed wees nie. Kan nie oor die geiselle praat nie, geen ondervinding daarmee nie.
Sent from my SM-J110F using Tapatalk
- Glock17JLS
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am
Re: AR Sneller
Ek het presies dieselfde met my nuwe ADC AR15 gevind... die standaard sneller was om en by ñ 8 pound pull... vir my is dit te veel en hy het oneweredig gebreek. Wou ook aan hom werk maar na bietjie navorsing en raad is dit maar beter om n sneller te koop. Ek het toe ñ Timney Skeletonized drop in trigger gekoop 2. 1/2 pound pull met n konstante breek. Jy sal nie spyt wees nie.Albert84 wrote:Hallo manne,
Ek het my ddm4 nou vir sy eerste uitstappie gevat, maar die sneller voel soos twee stukke skuur papier wat teen mekaar skaaf. Kan mens bietjie aan hom laat werk of is dit beter om n "after market" een te kry en wie hou sulke items aan?
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk