Page 1 of 1

Jong jagter soek mentor

Posted: Tue Jul 26, 2011 8:49 pm
by Coenie (Swift)
Goeie naand almal.
Ek wil maar vra, wie nie waag nie sal nie wen.....
Ek wil graag hoor of daar nie van die ou hande is wat groentjie onder vlerk wil neem en wat moeg is om alleen uit te gaan. Ek kan hekke oopmaak en vinnig draf om jakkie of kat te gaan optel ;-)
Ek is woonagtig in Centurion en is meeste naweke beskikbaar.
Groete Swift

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Tue Jul 26, 2011 8:54 pm
by Geno
Swift,
Jy's meer as welkom om saam met my te gaan. Ek bly by Harties.
Groete,
Eugene

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Tue Jul 26, 2011 9:10 pm
by Coenie (Swift)
Hi Eugene,
Baie dankie dit sal gaaf wees sal jou bietjie pm
Groete
Coenie

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Wed Jul 27, 2011 7:51 am
by Jaco Swart
Swift.

Kry eers vir jou 'n staal onderbroek!!

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Wed Jul 27, 2011 7:53 am
by Geno
Jaco S wrote: Swift.

Kry eers vir jou 'n staal onderbroek!!
Daai gaan nogal nodig wees, veral as ons saam met JacoS gaan jag!

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Wed Jul 27, 2011 7:55 am
by Gerhard
Geno wrote:
Jaco S wrote: Swift.

Kry eers vir jou 'n staal onderbroek!!
Daai gaan nogal nodig wees, veral as ons saam met JacoS gaan jag!

;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D  ;D

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Wed Jul 27, 2011 8:08 am
by Coenie (Swift)
Manne........

Skoolgeld sal seker betaal moet word ???

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Wed Jul 27, 2011 8:10 am
by BLOK
Ek weet nie van Jaco nie, maar by Geno is jy veilig die man is n goat grabber so jy't niks om oor bekommerd te wees nie. ;D ;D ;D ;D

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Wed Jul 27, 2011 8:23 am
by Coenie (Swift)
Lyk vir my ek moes nie die "moeg vir alleen uitgaan" bygesit het nie ;D ;D ;D

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Wed Jul 27, 2011 8:40 am
by Geno
Nee wat,
Die is eerder Blok en Beretta se styl  8)  ;D
Image

Groete,
Eugene

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Wed Jul 27, 2011 8:49 am
by BLOK
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Lekker lag ek nou, jy sien die prent is presies waarvan ons praat, hy leer al die bokke by hom om as hy van die werk af kom dan moet bok se kind al reg staan met die boots. ;D ;D ;D

Blok

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Wed Jul 27, 2011 8:54 am
by Beretta
Blok
Ek hoop jy het  Geno se naam weer op die lys gesit jy moet hom nie op Potch by die dames koshuise voorle nie jy sal hom dalk net mis  ;D ;D ;D kyk maar by Ratau en daardie kos huis met die mooi grasperk
Groete
Beretta
Lekker Gina ;D ;D ;D ;D boots and all

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Wed Jul 27, 2011 10:38 am
by JACQUES BOTHA
Blok

Ek dink Geno het ander planne hy wil daai bok in die oge kyk... en deur diep water laat stap...ok ek is nou kla met die blok skuus bok en gumboots...
Lekker dag
Jacques

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Sun Jul 31, 2011 7:30 pm
by James Wilson
Swift as jy naby my is is jy welkom om saam te gaan skiet, bring sommer die 270, hier by ons is nie net jakkies nie

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Sun Jul 31, 2011 8:49 pm
by theedge
Swift wrote: Lyk vir my ek moes nie die "moeg vir alleen uitgaan" bygesit het nie ;D ;D ;D
Die manne is skerp

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Thu Aug 04, 2011 8:57 am
by Coenie (Swift)
Hi Jagbehep,

In watter omgewing is jy?

Re: Jong jagter soek mentor

Posted: Thu Aug 04, 2011 2:32 pm
by James Wilson
Christiana