Jong jagter soek mentor
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Jong jagter soek mentor
Goeie naand almal.
Ek wil maar vra, wie nie waag nie sal nie wen.....
Ek wil graag hoor of daar nie van die ou hande is wat groentjie onder vlerk wil neem en wat moeg is om alleen uit te gaan. Ek kan hekke oopmaak en vinnig draf om jakkie of kat te gaan optel ;-)
Ek is woonagtig in Centurion en is meeste naweke beskikbaar.
Groete Swift

.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jong jagter soek mentor
Swift,
Jy's meer as welkom om saam met my te gaan. Ek bly by Harties.
Groete,
Eugene
Jy's meer as welkom om saam met my te gaan. Ek bly by Harties.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Jong jagter soek mentor
Hi Eugene,
Baie dankie dit sal gaaf wees sal jou bietjie pm
Groete
Coenie
Baie dankie dit sal gaaf wees sal jou bietjie pm
Groete
Coenie
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Jong jagter soek mentor
Swift.
Kry eers vir jou 'n staal onderbroek!!
Kry eers vir jou 'n staal onderbroek!!
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jong jagter soek mentor
Daai gaan nogal nodig wees, veral as ons saam met JacoS gaan jag!Jaco S wrote: Swift.
Kry eers vir jou 'n staal onderbroek!!
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jong jagter soek mentor
Geno wrote:Daai gaan nogal nodig wees, veral as ons saam met JacoS gaan jag!Jaco S wrote: Swift.
Kry eers vir jou 'n staal onderbroek!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Jong jagter soek mentor
Manne........
Skoolgeld sal seker betaal moet word
Skoolgeld sal seker betaal moet word
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jong jagter soek mentor
Ek weet nie van Jaco nie, maar by Geno is jy veilig die man is n goat grabber so jy't niks om oor bekommerd te wees nie.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Jong jagter soek mentor
Lyk vir my ek moes nie die "moeg vir alleen uitgaan" bygesit het nie

.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jong jagter soek mentor
Nee wat,
Die is eerder Blok en Beretta se styl

Groete,
Eugene
Die is eerder Blok en Beretta se styl

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jong jagter soek mentor
Lekker lag ek nou, jy sien die prent is presies waarvan ons praat, hy leer al die bokke by hom om as hy van die werk af kom dan moet bok se kind al reg staan met die boots.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Jong jagter soek mentor
Blok
Ek hoop jy het Geno se naam weer op die lys gesit jy moet hom nie op Potch by die dames koshuise voorle nie jy sal hom dalk net mis ;D
kyk maar by Ratau en daardie kos huis met die mooi grasperk
Groete
Beretta
Lekker Gina
boots and all
Ek hoop jy het Geno se naam weer op die lys gesit jy moet hom nie op Potch by die dames koshuise voorle nie jy sal hom dalk net mis ;D
Groete
Beretta
Lekker Gina
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Jong jagter soek mentor
Blok
Ek dink Geno het ander planne hy wil daai bok in die oge kyk... en deur diep water laat stap...ok ek is nou kla met die blok skuus bok en gumboots...
Lekker dag
Jacques
Ek dink Geno het ander planne hy wil daai bok in die oge kyk... en deur diep water laat stap...ok ek is nou kla met die blok skuus bok en gumboots...
Lekker dag
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Jong jagter soek mentor
Swift as jy naby my is is jy welkom om saam te gaan skiet, bring sommer die 270, hier by ons is nie net jakkies nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Jong jagter soek mentor
Die manne is skerpSwift wrote: Lyk vir my ek moes nie die "moeg vir alleen uitgaan" bygesit het nie![]()
![]()
![]()
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Jong jagter soek mentor
Hi Jagbehep,
In watter omgewing is jy?

Christiana
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!