Tika 300wm

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
bokboran

Tika 300wm

Post by bokboran »

Help my asb met lading vir 180gr barns x
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Tika 300wm

Post by LUAN »

Kyk na die somchem boekie
bokboran

Re: Tika 300wm

Post by bokboran »

Ek het tsx 180 punte
en berger classic hunter 168gr
24 dium loop
Tikka super varmint
watter primer?
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Tika 300wm

Post by ruaanb »

so het n wsm of n WM want jou onderwerp hofies verskil
bokboran

Re: Tika 300wm

Post by bokboran »

Al 2
ek en my seun
dankie
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Tika 300wm

Post by joe rocket »

Laai 5 rontes met 58gr S 385 met magnum primer en skiet oor chronograaf. Raadpleeg die Quickloads draad en gee inligting deur. Oom Driepoot sal jou dan met graagte help. Ek so eerder 168gr Barnes geskiet het.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Post Reply